Beste Bakhuis / Shalom Baking Swakopmund

Beste Bakhuis / Shalom Baking Swakopmund Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beste Bakhuis / Shalom Baking Swakopmund, Grocers, Woker Street, Shop 18, The cube, Swakopmund.

14/05/2026

Ek is dringend opsoek na n dapple worshondjie vir my kleindogter.

Louis Nannie Roux Dankie vir my uitsonderlike mooi horlosie. Dankie vir julle kort maar lekker kuierjie
27/04/2026

Louis Nannie Roux
Dankie vir my uitsonderlike mooi horlosie. Dankie vir julle kort maar lekker kuierjie

Dis weer pannekoekdag by die Lions in Swakop. En daar is nog baie ander lekker goedjies.  Anysbeskuit cupcakes Hertzoggi...
06/03/2026

Dis weer pannekoekdag by die Lions in Swakop. En daar is nog baie ander lekker goedjies. Anysbeskuit cupcakes Hertzoggies en koeksisters

SWAKOPMUNDKOM KRY JULLE LEKKERNYEBY DIE LIONS OLD AGE HOME
27/02/2026

SWAKOPMUND
KOM KRY JULLE LEKKERNYE
BY DIE LIONS OLD AGE HOME

26/02/2026

Daar is anysbeskuit en hertzoggies ook

26/02/2026

SWAKOPMUND
Ons bak more pannekoek in die straat by die Lions old age home.
Kom ondersteun ons asb

Waar in Namibia kan ek so n drukker kry wat op n meul  pas
24/12/2025

Waar in Namibia kan ek so n drukker kry wat op n meul pas

Nog n bestelling koeksistersgebak. Done and dusted
23/12/2025

Nog n bestelling koeksisters
gebak. Done and dusted

Bestel jou doppies en vul dit met enige iets. Elke funksie se droom
13/11/2025

Bestel jou doppies en vul dit met enige iets. Elke funksie se droom

Address

Woker Street, Shop 18, The Cube
Swakopmund
9000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beste Bakhuis / Shalom Baking Swakopmund posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category