12/04/2025
Vandag nuwe feeders in die hokke gesit. Die feeders is besonder groot en kan genoeg kos vir 'n dag of twee neem wat kos gee soveel makliker maak, want dit gebeur nou net een maal per dag
Wat hier reg gedoen het met die nuwe ontwerp is dat die bak op pote staan wat die regte hoogte is vir vir 'n volgroeide . Die idea is dat hoender bietjie moet opstaan en bene rek en nie net lê en eet nie.
Wat vir my belangrik is met die groot bak is dat die kos nie opeiendig tussen hoendermis wat weer ander siektes kan veroorsaak.
So bly die hoenders gesonder en better gevoer. Dis die klein verskille wat die hoender boerdery suksesvol kan maak of nie.
ND - Hoenders hou nie daarvan as jy fotos van hulle neem nie. 😂