JourneyKoffie

  • Home
  • JourneyKoffie

JourneyKoffie Good coffee, good food, hand made with love. Goeie koffie, goeie kos, gemaak met liefde.

Journey brei uit!! Ons is toe van Woensdag tot Vrydag die 3de vir bouwerk. Sien jou weer van Sondag 5 Julie!
01/07/2026

Journey brei uit!! Ons is toe van Woensdag tot Vrydag die 3de vir bouwerk. Sien jou weer van Sondag 5 Julie!

Sien jou more vir n cappuccino en pannekoek!
22/06/2026

Sien jou more vir n cappuccino en pannekoek!

Die lekkerste ding wat jy al ooit gedrink het wag vir jou by Journey Koffie: ons original Fudge Latte word met 'n reuse ...
22/05/2026

Die lekkerste ding wat jy al ooit gedrink het wag vir jou by Journey Koffie: ons original Fudge Latte word met 'n reuse stuk vars fudge gemaak! Sien jou daar!

Boeretroos: 'n sterk koffie met kondensmelk en genoeg krag om jou deur die dag te kry! Kom maak 'n draai by Journey Koff...
19/05/2026

Boeretroos: 'n sterk koffie met kondensmelk en genoeg krag om jou deur die dag te kry! Kom maak 'n draai by Journey Koffie. En omdat dit Dinsdag is kan jy pannekoek ook kry!

Begin more reg met goeie koffie en pannekoek! Ons is oop van 7:00 - 12:00
11/05/2026

Begin more reg met goeie koffie en pannekoek!
Ons is oop van 7:00 - 12:00

Kom kry more jou Vanilla, Karamel of ons Journey Koffie original Melktert latte met ‘n paar vars pannekoeke!7:00 - 12:00
04/05/2026

Kom kry more jou Vanilla, Karamel of ons Journey Koffie original Melktert latte met ‘n paar vars pannekoeke!
7:00 - 12:00

Net R20 vir 'n slushy gedurende die vakansie! Kom kry een of 'n cappuccino terwyl die kinders speel op die klimrame. Kom...
02/04/2026

Net R20 vir 'n slushy gedurende die vakansie! Kom kry een of 'n cappuccino terwyl die kinders speel op die klimrame.
Kom vat 'n slukkie Vrystaat!

Kom begin jou dag more met goeie koffie en 'n pannekoek...Dinsdae is pannekoek dag by Journey Koffie in die Suide van Bl...
30/03/2026

Kom begin jou dag more met goeie koffie en 'n pannekoek...Dinsdae is pannekoek dag by Journey Koffie in die Suide van Bloem

Goeie koffie. Goeie kos. Gemaak met liefde.Ma - Vr  7:00  - 12:00Kom maak 'n draai en kry een vir die pad!
30/03/2026

Goeie koffie. Goeie kos. Gemaak met liefde.
Ma - Vr 7:00 - 12:00
Kom maak 'n draai en kry een vir die pad!

Address

6 Vlakfontein Ave

9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JourneyKoffie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Grocery Store?

Share