Stoute Kole

Stoute Kole High Quality Dry Wood for sale

So loop n lekker klein saterdag Kameeldoring vuurtjie! Dankie Johan vir jou bestelling! 🍻🪵🔥
21/05/2025

So loop n lekker klein saterdag Kameeldoring vuurtjie! Dankie Johan vir jou bestelling! 🍻🪵🔥

Die winter is op ons! ❄️❄️❄️Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas. ‼️Blackwattle beskikbaar vir die kaggel !Rooik...
05/05/2025

Die winter is op ons! ❄️❄️❄️
Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas. ‼️

Blackwattle beskikbaar vir die kaggel !
Rooikrans & Kameeldoring beskikbaar vir n vleisie braai!

Whats App ons op 0718466464 / 0833044078

📍Panorama Cape Town

Rohann - Wenner van ons Stoute Kole April Giveaway. 🔥🪵👌Dankie vir jou lojale ondersteuning.🪵🔥
03/05/2025

Rohann - Wenner van ons Stoute Kole April Giveaway. 🔥🪵👌
Dankie vir jou lojale ondersteuning.🪵🔥

03/05/2025

‼️‼️Giveaway winner‼️‼️

Baie geluk aan ons April Giveaway wenner - Rohann. Ons waardeer jou ondersteuning. Dis n voorreg om jou deel van die Stoute Kole familie te hê.

-R300 Boer & Butcher Voucher
-x1 sak Stoute Kole Vlamvatters
-x1 Stoute Kole sleutelhouer

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het & ons ondersteun het!
Wees op die uitkyk vir nog giveaways & kompetisies in die toekoms! 🔥🪵🔥🪵

‼️‼️‼️GIVEAWAY‼️‼️‼️ Do not miss out on this one! Every R50 you spend = 1 entry. Make sure to follow all 3 steps ! 👌💃🔥😍5...
27/04/2025

‼️‼️‼️GIVEAWAY‼️‼️‼️
Do not miss out on this one!
Every R50 you spend = 1 entry. Make sure to follow all 3 steps ! 👌💃🔥😍

5-6kg bags:
Kameeldoring R40
Rooikrans R35
Black Wattle R25

50kg size bag (40-50kg) +- 55 pieces:
Kameeldoring R170

Stoute lighters (blitz) : R20
Vlamvatters (firstarters) : R20

Whats App us to place your order
0718466464 / 0833044078

Delivery available in :📍 Panorama, Plattekloof, Brackenfell, Bellville, Kraaifontein and Durbanville
Collection 📍Panorama

Marcelle and Stefan from the Stoute Kole Team using Stoute Kole kameeldoring braai wood! 🔥🪵Whats App us to place your or...
20/04/2025

Marcelle and Stefan from the Stoute Kole Team using Stoute Kole kameeldoring braai wood! 🔥🪵

Whats App us to place your order ! 🔥🪵
071 846 6464 / 0833044078

Wishing you a joyous Easter from Stoute Kole! May this season bring renewal, hope, and happiness. ✝️🔥🪵
18/04/2025

Wishing you a joyous Easter from Stoute Kole! May this season bring renewal, hope, and happiness. ✝️🔥🪵

06/04/2025

Gelukkige kliente.🔥👌🪵 dankie Nicky vir jou aankoop van nog x2 kameeldoring 50kg sakke! 🪵🔥🪵

Stoute Kole Kameeldoring vuurtjie !! 😍👌🔥 Dankie Neil vir die aankoop van 3 sakke 50kg kameeldoring hout!                ...
06/04/2025

Stoute Kole Kameeldoring vuurtjie !! 😍👌🔥 Dankie Neil vir die aankoop van 3 sakke 50kg kameeldoring hout!

Stoute Kole 🔥🪵5kg bags: - Kameeldoring R40- Rooikrans R35- Black Wattle R25- Red Gum R25 50kg bags: Kameeldoring R170Sto...
06/04/2025

Stoute Kole 🔥🪵

5kg bags:
- Kameeldoring R40
- Rooikrans R35
- Black Wattle R25
- Red Gum R25

50kg bags:
Kameeldoring R170

Stoute lighters: R20

🔥🪵🔥🪵🔥🪵🔥🪵🔥🪵
0718466464 / 0833044078
[email protected]

📍Panorama Cape Town

👌😍🪵🔥
06/04/2025

👌😍🪵🔥

02/04/2025

Stoute Kole Kameeldoring vuurtjie !! 😍👌🔥 Dankie Nicky vir jou Kameeldoring, Rooikrans en Black Wattle bestelling !!

Address

Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoute Kole posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category