Shepherds Meats

Shepherds Meats From our farm to your home

📢 September Braai Produkte.Braai pordukte met 'n twist.Vir slegs R84,99/kg is ons "flatties" smaaklik, sappig en 'n makl...
31/08/2026

📢 September Braai Produkte.

Braai pordukte met 'n twist.

Vir slegs R84,99/kg is ons "flatties" smaaklik, sappig en 'n maklike opsie vir jou volgende braai.

Bestel hier👇

https://shepherdsmeats.co.za/product/annalenes-marinated-chicken-flattie/

Weeklikse afleweringsareas:
BFN, Edenburg, Trompsburg, Jagersfontein, Faurismith, Reddersburg & Springfontein.

Maandelikse afleweringsareas:
CPT, Stellies, Somerset-Wes en Hermanus.

September is om die draai, en so ook Braaidag!!! Kies en keur tussen ons verskeidenheid braai produkte.Bestellings via o...
25/08/2026

September is om die draai, en so ook Braaidag!!!

Kies en keur tussen ons verskeidenheid braai produkte.

Bestellings via ons website of whatsapp.
Kliek hier vir vinnige diens👇

www.shepherdsmeats.co.za

Die jag seisoen staan einde se kant toe!🦌🦌🦌Ons hanteer jou vleis soos ons eie.Kontak ons vir die verwerking en verpakkin...
17/08/2026

Die jag seisoen staan einde se kant toe!
🦌🦌🦌

Ons hanteer jou vleis soos ons eie.
Kontak ons vir die verwerking en verpakking van al jou wildsvleis. Bekostigbaar, skoon en netjiese verpakking.

www.shepherdsmeats.co.za

12/08/2026

📢Why do you shop with us?? We would love to hear your answers, please comment below what number in the video you can relate to?

📢Hoekom ondersteun jy ons slaghuis?
Ons wil graag van jou hoor.
Vertel ons watter nommer op die video jou keer op keer laat terugkom om by ons vleis te koop.

www.shepherdsmeats.co.za

11/08/2026

This chilly weather calls for 1 dish only....

Warm and hearty stews.

Mutton & Lamb slow roasted stews. Use any of our prime cuts to perfect your favourite winter recipe.

Shop today! We deliver weekly at selected Free State and Cape Town destinations.

https://shepherdsmeats.co.za/product/lamb-whole-carcass/

Bees, vark of hoender?Al 3 produkte is 'n goeie idee vir jou volgende braai! Naweke is vir samesyn en kuier, maak seker ...
05/08/2026

Bees, vark of hoender?

Al 3 produkte is 'n goeie idee vir jou volgende braai! Naweke is vir samesyn en kuier, maak seker jou vleis gesels saam. 😃

Bestel hier:

Fillet:
https://shepherdsmeats.co.za/product/beef-fillet-r166-50-kg/
Texan steak:
https://shepherdsmeats.co.za/product/pork-texan-steak/
Hoender sosaties:
https://shepherdsmeats.co.za/product/the-shepherds-marinated-chicken-sosaties/

Weeklikse aflewerings in Bloemfontein en omliggende dorpe. Besoek ons webwerf vir meer inligting.

Address

Vendutiekop Farm
Edenburg
9908

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shepherds Meats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category