08/06/2026
Al lyk die boorde stil in die wintersoggende, gebeur daar nogsteeds groot dinge op die plaas 🍒❄️
Winter is wanneer ons voorbereiding doen vir die volgende kersieseisoen; dis wanneer ons snoei en grondvoorbereiding doen. Ons strooi kalk en lê 'n deklaag neer waar nodig, en daar word water aangelê.
Elke koue oggend bring ons een stap nader aan nóg ’n mooi oes🙏
[Cherry farm winter preparation] [How cherry farms prepare for season] [Sustainable orchard farming] [Cherry tree care in winter] [Behind the scenes farming South Africa]