Gourits Kontrei Winkel

Gourits Kontrei Winkel Alles en nog wat

❄️ NUWE WINTER VOORRAAD INGEKRY! ❄️Bly warm hierdie winter met ons nuwe reeks winterklere!!!✨ Wintertops✨ Baadjies✨ Serp...
10/06/2026

❄️ NUWE WINTER VOORRAAD INGEKRY! ❄️
Bly warm hierdie winter met ons nuwe reeks winterklere!!!

✨ Wintertops
✨ Baadjies
✨ Serpe
✨ Poncho's
✨ Handskoene
✨ Musse
✨ Warm watersakke
✨ Sweetpakke
✨ En nog baie meer!

Kom loer gerus in en kry jou winter-gunstelinge voordat dit uitverkoop is. 🧣🧤☕

08/05/2026
Moedersdag by Gourits Kontreiwinkel 🌷Moedersdag is amper hier!!!’n Spesiale tyd om dankie te sê vir al die liefde, opoff...
08/05/2026

Moedersdag by Gourits Kontreiwinkel 🌷

Moedersdag is amper hier!!!
’n Spesiale tyd om dankie te sê vir al die liefde, opofferings, sagte drukkies, laatnag raad en alles wat mammas elke dag doen 💝

By Gourits Kontreiwinkel, het ons met baie liefde ’n mooi versameling van Moedersdag geskenke en bederfies uitgesoek om elke mamma spesiaal te laat voel 🌸

Of jy nou opsoek is na iets eenvoudig en betekenisvol, of ’n mooi verrassing vir die belangrikste vrou in jou lewe, ons help jou graag om die perfekte geskenk te kry 🩷

Kom loer gerus in en maak hierdie Moedersdag een om te onthou ✨
Want elke mamma verdien om geliefd, waardeer en bederf te voel

Baie dankie vir julle barmhartige daad en besoek by Gourits Kontreiwinkel 💙Ons hoop julle het ’n veilige reis terug huis...
11/04/2026

Baie dankie vir julle barmhartige daad en besoek by Gourits Kontreiwinkel 💙
Ons hoop julle het ’n veilige reis terug huis toe 🚴‍♂️

Kom loer gerus môre by ons inVanaf half 11 is heerlike boereworsrolle beskikbaar
03/04/2026

Kom loer gerus môre by ons in
Vanaf half 11 is heerlike boereworsrolle beskikbaar

Kom loer gerus in by Kontreiwinkel.Ons het n verskeidenheid van vars groente en vleis ingekry Asook heerlike Aartappel e...
28/03/2026

Kom loer gerus in by Kontreiwinkel.
Ons het n verskeidenheid van vars groente en vleis ingekry
Asook heerlike Aartappel en Pasta slaai !!!!

🛒Kontreigroete

Valentynsdag is amper hier, en ons wil dit graag saam met julle vier. 💕Ons weet hoe lekker dit is om iemand te bederf of...
04/02/2026

Valentynsdag is amper hier, en ons wil dit graag saam met julle vier. 💕

Ons weet hoe lekker dit is om iemand te bederf of dit nou jou maat is, iemand vir wie jy lief is, of vir jouself.
Daarom het ons met soveel liefde ons Valentine’s rak reggemaak, vol klein geskenkies en soetgoed wat sê: “Jy beteken vir my iets.”

Elke item op die rak is gekies met liefde en sorg.
Soms is dit net daardie klein gebaar, ’n soet verrassing of ’n eenvoudige geskenkie wat iemand se dag kan ophelder en dis presies wat ons hoop julle hier sal vind.

Dankie vir julle ondersteuning en liefde

Gelukkige voorlopige Valentines dag
❤️🧡💛💚🩵💙

Kom loer in by Gourits Kontreiwinkel Ons het pragtige handsakke, sagte en gemaklike Aerosoft-skoene, somer sandale, asoo...
15/12/2025

Kom loer in by Gourits Kontreiwinkel

Ons het pragtige handsakke, sagte en gemaklike Aerosoft-skoene, somer sandale, asook lieflike geure en geskenk-ideeë nou in die winkel 🌸

Perfek vir:
• Alledaagse gebruik
• Stranddae
• Geskenke vir jouself of iemand spesiaal

Kom loer gerus in en vind iets wat by jou styl pas 🤍

Ons is so opgewonde om vir julle te sê dat ons nuwe voorraad in die winkel het! 🎉Jy kan iets vir almal by ons kry 💛Hier’...
09/12/2025

Ons is so opgewonde om vir julle te sê dat ons nuwe voorraad in die winkel het! 🎉

Jy kan iets vir almal by ons kry 💛

Hier’s ’n voorsmakie van wat wag:

👜 Nuwe pragtige handsakke
🩱 Somer swemklere in verskillende style
👡 Aerosoft sandale vir gemak en styl
🧣 Sagte, mooi serpe
👒 En natuurlik… BAIE mooi strandhoede vir die son 🌞

Kom loer in by Kontreiwinkel, jy mag dalk net met iets mooi uitstap 😉

Address

55 Kusweg
Gouritsmond
6696

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 17:30
Sunday 09:00 - 13:30

Telephone

+27835755638

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gourits Kontrei Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category