Midbrak Mark

Midbrak Mark Experience a Saturday morning - Garden Route style. Everything fresh and local. Enjoy the endless views, kiddies play area and friendly market vibe. 👀 u there!

Tasty food, fresh farm produce, unique crafts and home-made products - something for everyone.

Saterdag by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.
10/09/2026

Saterdag by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.

Geurig, sappig en perfek gebraaide lamsvleis sosaties!Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak....
10/09/2026

Geurig, sappig en perfek gebraaide lamsvleis sosaties!
Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.
Kom vroeg om teleurstelling te voorkom.

Nog 'n eerste vir Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , die saterdag vanaf 9:00 tot 13:00.Kom proe ger...
10/09/2026

Nog 'n eerste vir Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , die saterdag vanaf 9:00 tot 13:00.Kom proe gerus!

Nog een van die vele nuwe uitstallers by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak, Saterdae van...
10/09/2026

Nog een van die vele nuwe uitstallers by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak, Saterdae van 9:00 tot 13:00

Verskeie nuwe uitstallers by Midbrak Mark , te OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.Kom loer gerus!Saterdae van 9:00 tot 13:...
10/09/2026

Verskeie nuwe uitstallers by Midbrak Mark , te OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.Kom loer gerus!
Saterdae van 9:00 tot 13:00.

Midbrak market, the place to be this Saturday from 9:00 till 13:00.Find us at 1 Morrisonroad, at OpiSpoor Pub & Grill , ...
09/09/2026

Midbrak market, the place to be this Saturday from 9:00 till 13:00.
Find us at 1 Morrisonroad, at OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.
See you there!

Midbrak Mark is ideaal geleè in Morrisonweg, by die Grootbrak stasie,te OpiSpoor Pub & Grill , teenaan die pad, vir uits...
08/09/2026

Midbrak Mark is ideaal geleè in Morrisonweg, by die Grootbrak stasie,te OpiSpoor Pub & Grill , teenaan die pad, vir uitstekende blootstelling.

Gevestigde mark met gereelde kliente basis asook vakansie gangers.

Die mark het 'n ontspanne atmosfeer, speelplek vir kinders, is honde aan leiband vriendellik en volop veilige parkering.

Vir die natuur liefhebbers is daar 'n kort staproete in die lieflike ou stasie tuine met bankies en tafeltjies onder die skadu bome .

Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.Saterdae 9:00 tot 13:00.Navrae,per whatsapp: 064028586...
07/09/2026

Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak.
Saterdae 9:00 tot 13:00.

Navrae,per whatsapp: 0640285863.

05/09/2026
Kom geniet die buitelug, mooi omgewing en heerlike atmosfeer by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , ...
04/09/2026

Kom geniet die buitelug, mooi omgewing en heerlike atmosfeer by Midbrak Mark , Morrisonweg 1, by OpiSpoor Pub & Grill , Grootbrak stasie, Saterdag 9:00 tot 13:00.

Address

OpiSpoor Pub & Grill/1 Morrison Road
Klein-Brakrivier

Opening Hours

08:00 - 12:00

Telephone

+27640285863

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Midbrak Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Midbrak Mark:

Shortcuts

Share

Category