Vrugte uit die boord - Kroonstad

Vrugte uit die boord - Kroonstad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vrugte uit die boord - Kroonstad, Grocers, Kroonstad.

Aflewering rondom 10 de Januarie*Bebeco Appelkose +/- 10kg @ R360*Druiwe Rooi 5kg @ R370*Druiwe Wit 5kg @ R350*Mango 4kg...
25/12/2024

Aflewering rondom 10 de Januarie
*Bebeco Appelkose +/- 10kg @ R360
*Druiwe Rooi 5kg @ R370
*Druiwe Wit 5kg @ R350
*Mango 4kg @ R220

Afsluiting en Betalings in 6de Januarie 2025

Geel Perskes en Nektariens einde Januarie

Kroonstad area
18/12/2024

Kroonstad area

HEERLIKE SOET GEEL PERSKES!!!Bestellings nou oop. Aflewering middel Januarie 2025Bestel nou om teleurstelling te voorkom...
17/12/2024

HEERLIKE SOET GEEL PERSKES!!!
Bestellings nou oop.
Aflewering middel Januarie 2025

Bestel nou om teleurstelling te voorkom

Taste the difference! Fresh, juicy, and bursting with flavour, get the best peaches straight from the farmer. Don’t wait, order today!

https://www.vrugteuit-dieboord.co.za/available-fruit/

0763661510Bestellings sluit more goggend 9 Desember so kontak my so gou moontlik. Behalwe die perskes, hulle nog hele De...
08/12/2024

0763661510

Bestellings sluit more goggend 9 Desember so kontak my so gou moontlik. Behalwe die perskes, hulle nog hele Desember kans.

0763661510
02/12/2024

0763661510

Vandag is die laaste dag om lekker vars vrugte te bestel.Moenie uitmis nie!0763661510
01/12/2024

Vandag is die laaste dag om lekker vars vrugte te bestel.Moenie uitmis nie!
0763661510

Nog net tot more aand kans om te bestel.Kan gekontak word by 0763661510
29/11/2024

Nog net tot more aand kans om te bestel.

Kan gekontak word by 0763661510

25/11/2024
Gedroogte vrugte en neute0763661510
24/11/2024

Gedroogte vrugte en neute

0763661510

Blikkies vanaf KOO fabriekParty bietjie geduikNie KOO Standaard etiket opUpdates❗Blikkies beskikbaarSlegs Appelkose en K...
24/11/2024

Blikkies vanaf KOO fabriek
Party bietjie geduik
Nie KOO Standaard etiket op

Updates
❗Blikkies beskikbaar
Slegs Appelkose en Koejawels
Boks van 12 x 825g
Ek kan boks meng ook
Koste aan klient R350
Pudo koste ingesluit

😱🍊Cherries Appelkose en Mango's wat wil mens meer he ?? BESTELLINGS is oop Maak jou bestelling vandag 🍒🍊😊😁Whatsapp 07636...
23/11/2024

😱🍊Cherries Appelkose en Mango's wat wil mens meer he ?? BESTELLINGS is oop
Maak jou bestelling vandag 🍒🍊😊😁
Whatsapp 0763661510 😁😱
Kroonstad

Address

Kroonstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrugte uit die boord - Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category