22/09/2025
Dagbreek vleis het die naweek tesame met die Herberg Hotel vir Steve Hofmeyr n lekker boks vol vleis verskaf! Wees soos Steve en kry jou eie boks vol vandag nog.
Kontak vir Phil by 082 450 2819 en hy sal jou help.
Ons doen álles, van skaap, bees, wild en vark bewerking tot enige lekker vleisie wat jy aan kan d**k 🥩
🌱