Maranata Slaghuis/Butchery

Maranata Slaghuis/Butchery Maranata Slaghuis/Butchery will be striving to serve our clients with the best quality meat, biltong

Spesiaal vir ons kliënte by Maranata Slaghuis, net die beste kwaliteit en beste pryseVanaf Donderdag 28 Augustus 2025 to...
28/08/2025

Spesiaal vir ons kliënte by Maranata Slaghuis, net die beste kwaliteit en beste pryse
Vanaf Donderdag 28 Augustus 2025 tot Saterdag 30 Augustus 2025

Bees Maalvleis/Beef Mince .95p/kg
Bosveld Boerewors @ R116.95 p/kg
Vark Loin tjoppies @ R89.95 p/kg

Terwyl voorraad hou

Bernadette Greyling
Gerhard Greyling

09/08/2025

Ons getroue kliënte, net om julle te laat weet dat ons vleis pryse weer amper terug na normaal is. Die vleis pryse het af gekom en so ook dan ons pryse. Julle as kliënte is belangrik vir ons. Kom loer in vir vars, ryp gemaakte en beste kwaliteit vleis. Biltong, droëwors en nog vele meer. Baie dankie vir die volhoue ondersteuning.

Our loyal clients we just want to inform you that our prices are nearly back to normal. You as client are important to us. Price of meat has gone down and so we also bring our prices down. Come pop in at Maranata Slaghuis. Fresh, matured best quality meat, biltong, droëwors and much more. Thank you for your continued support.

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

http://www.rekord.co.zaEk deel die skakel, en sal dit opreg waardeer as almal wat kan sal stem vir Maranata slaghuis vir...
06/08/2025

http://www.rekord.co.za

Ek deel die skakel, en sal dit opreg waardeer as almal wat kan sal stem vir Maranata slaghuis vir Beste Slaghuis in Pretoria. Ons voel geeërd dat ons genomineer is. Baie dankie byvoorbaat met die hulp om te stem.

I'm sharing this link, and would appreciate it so much if everyone that can please go vote for Maranata Slaghuis for Best Butchery in Pretoria. We are honored that we were nominated. Thank you to everyone that will help with the voting.

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

While the metro defends its new city cleansing levy as a constitutional duty, its own council report paints a picture of failing waste services, crumbling infrastructure, and an overwhelmed system.

Kom maak gerus 'n draai by ons, Maranata Slaghuis. Groot verskeidenheid, heerlikste vleis produkte gemaak in die slaghui...
12/07/2025

Kom maak gerus 'n draai by ons, Maranata Slaghuis. Groot verskeidenheid, heerlikste vleis produkte gemaak in die slaghuis en nog vele meer. Prys gewys, baie kompeteerend en die beste kwaliteit.

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

Kom maak 'm draai by Maranata Slaghuis. Koop die lekkerste vars vleis wat super sag is, heerlikste biltong, droëwors ens...
21/06/2025

Kom maak 'm draai by Maranata Slaghuis. Koop die lekkerste vars vleis wat super sag is, heerlikste biltong, droëwors ens. Baie ander lekker produkte.

Ons tot U diens

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

Te kies en keur by MARANATA SLAGHUIS! Alle produkte gemaak in die slaghuis. Lekkerste en beste kwaliteit. Kom maak 'n dr...
09/05/2025

Te kies en keur by MARANATA SLAGHUIS! Alle produkte gemaak in die slaghuis. Lekkerste en beste kwaliteit.

Kom maak 'n draai en ons bedien met graagte.

Maranata Span

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

15/04/2025

Maranata Slaghuis sal gesluit wees 18, 19 en 21 April 2025 vir Paasfees. Die 20ste is die Sondag, en ons is altyd Sondae gesluit.

Ons geagte kliënte, kom koop jou vleis en meer voor die naweek.

Baie dankie

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

27/03/2025
MARANATA SPESIALE AANBIEDINGS van Vrydag 28 Maart tot Saterdag 29 Maart 2025!Lean mince @ R99.95 p/kgSout en Peper Wors ...
27/03/2025

MARANATA SPESIALE AANBIEDINGS van Vrydag 28 Maart tot Saterdag 29 Maart 2025!

Lean mince @ R99.95 p/kg
Sout en Peper Wors .95
Chuck/Brisket @ R99.95
Frozen Chicken thighs @ R59.95
Frozen drumsticks @ R69.95

Baie dankie vir die konstante ondersteuning.

Maranata Span

Gerhard Greyling
Bernadette Greyling

Address

Corner Of Sefako Makgatho And Drive Van Der Merwe Street, Montana Piazza
Montana Ah
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 07:30 - 14:00

Telephone

+27714422690

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maranata Slaghuis/Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maranata Slaghuis/Butchery:

Share

Category