27/05/2026
Van Wyk’s Biltong Co se geelvet biltong is vir die ouens wat weet hoe regte biltong moet proe. Sag, sappig en vol geur soos net geelvet kan wees 🔥
As jou vingers nie blink van die vet nie, eet jy verkeerd 😉