29/05/2026
🔥 WAT BRAAI JY DIE NAAWEEK? 🥩🔥
Die vuur wag, die kole is reg... maar die belangrikste vraag bly:
👉 Wat braai jy die naweek?
By Ons Braai Winkel het ons alles wat jy nodig het om die naweek se braai onvergeetlik te maak – van kwaliteit vleis en braaipakke tot biltong, droëwors en al jou braai gunstelinge.
Maak hierdie naweek die een waar almal vra: "Waar het jy daardie vleis gekry?" 😎
✔️ Top kwaliteit vleis
✔️ Braaipakke vir elke begroting
✔️ Biltong & droëwors
✔️ Vriendelike diens
✔️ Alles vir die perfekte braai
Bestellings en Aflewering beskikbaar 🚛
🔥 Ons Braai Winkel – Ons laat jou lyk soos 'n braai baas!
📍 VREDENBURG
04 Bree Straat
📞 022 713 1370
📍 SOMERSET WES
07 Industria Straat
📞 021 879 9100
🔥🥩🍻