Boer'se Mark

Boer'se Mark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Boer'se Mark, Farmers market, Steynsrus.

11/02/2026

Goeie naand!

Welkom aan nuwe lede💪🏻🥳
Nuwe pryslys aangeheg👇🏻
* Om te bestel of vir enige navrae stuur gerus WhatsApp na 072 215 2761
* Volgende aflewering dv 26 en 27ste Februarie
* Bestellings sluit 18de Feb
* Hoender is baie beperk
* beskuit en koekie bestellings sluit reeds Woensdag die 11de om 10h00

📣 *Vol en halwe lam die maand slegs R123 of R126/kg!!*(vakuum)

📣veeldoelige braaistaander @ slegs R250!! Slegs staander, rooster uitgesluit.

Solank voorraad hou.

Plaas bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Mooi week!
Groete
Jop🤠
_____________________

Hi everyone!

Welcome to all new members!
Kindly see new price list attached 👇🏻
* next delivery 26th & 27th Feb
* orders close on 18th
* all orders are subject to product availability
* chicken is limited
* Rusks and cookie orders closes on Wednesday the 11th at 10h00

📣*Full and half lamb this month for only R123 and R126/kg(vacuumed)!!!*

📣Braai stand for sale @ only R250 each. Stand only.

Enjoy your week!

Kind regards
Jop

📢 Kroonstad en omliggendPlaas jou bestelling sommer vroeg vandag nog!  Beste prys vir kwaliteit vleis 👌🏼 📌Navrae en best...
30/01/2026

📢 Kroonstad en omliggend

Plaas jou bestelling sommer vroeg vandag nog! Beste prys vir kwaliteit vleis 👌🏼

📌Navrae en bestellings:
Jop 0722152761
Suné 0797429756

22/01/2026
📌Om te bestel of vir enige navrae stuur gerus WhatsApp na 072 215 2761 📌Volgende aflewering dv 29 en 30ste Januarie 📌Bes...
22/01/2026

📌Om te bestel of vir enige navrae stuur gerus WhatsApp na 072 215 2761
📌Volgende aflewering dv 29 en 30ste Januarie
📌Bestellings sluit 22ste Januarie

📣*A-graad Beespakke hierdie maand beskikbaar @ slegs R112/kg*
Dit sluit die volgende in:
+- 750g Rump steak
+- 2kg T-bone en Clubsteak
+- 2kg Chuck
+- 1kg Shortrib OF brisket
+- 2kg beefstew bone in
4,5 kg mince
+-2,5kg wors en of patties
5 Bees sosaties OF 1kg Goulash
2 kg soup & meaty bones.
Totaal 17,5 kg = R1960.00
Solank voorraad hou.

Plaas bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Let gerus dat lam beperk is die maand.

Ek het enkele A 4-6 lam ook beskikbaar vir die wat hou van die ekstra "wit vleisie" en smaak.

Groete
Jop🤠
_____________________

📌 next delivery 29th & 30th January
📌 orders close on 22st
📌 all orders are subject to product availability

📣*Beefpacks available this month @ only R112/kg*
This will include the following:
+- 750g Rump steak
+- 2kg T-bone & Clubsteak
+- 2kg Chuck
+- 1kg Shortrib OR brisket
+- 2kg beefstew bone in
4,5 kg mince
+-2,5kg wors and or patties
5 Beef sosaties OR 1kg Goulash
2 kg soup & meaty bones.
Total 17,5 kg = R1960.00
While stock last.

Please note that lamb are limited.
We also have a few A4-6 lamb available this month for those of you who prefer a bit more fat and flavour.

Kind regards
Jop🤠

16/01/2026
16/01/2026

Goeie naand!

Welkom aan nuwe lede💪🏻🥳
Nuwe pryslys aangeheg👇🏻
* Om te bestel of vir enige navrae stuur gerus WhatsApp na 072 215 2761
* Volgende aflewering dv 29 en 30ste Januarie
* Bestellings sluit 21ste Januarie

📣*A-graad Beespakke hierdie maand beskikbaar @ slegs R112/kg*
Dit sluit die volgende in:
+- 750g Rump steak
+- 2kg T-bone en Clubsteak
+- 2kg Chuck
+- 1kg Shortrib OF brisket
+- 2kg beefstew bone in
4,5 kg mince
+-2,5kg wors en of patties
5 Bees sosaties OF 1kg Goulash
2 kg soup & meaty bones.
Totaal 17,5 kg = R1960.00
Solank voorraad hou.

Plaas bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Let gerus dat lam beperk is die maand.

Ek het enkele A 4-6 lam ook beskikbaar vir die wat hou van die ekstra "wit vleisie" en smaak.

Alles wat mooi is vir 2026!

Groete
Jop🤠
_____________________

Hi everyone!

Welcome to all new members!
Kindly see new price list attached 👇🏻
* next delivery 29th & 30th January
* orders close on 21st
* all orders are subject to product availability

📣*Beefpacks available this month @ only R112/kg*
This will include the following:
+- 750g Rump steak
+- 2kg T-bone & Clubsteak
+- 2kg Chuck
+- 1kg Shortrib OR brisket
+- 2kg beefstew bone in
4,5 kg mince
+-2,5kg wors and or patties
5 Beef sosaties OR 1kg Goulash
2 kg soup & meaty bones.
Total 17,5 kg = R1960.00
While stock last.

Please note that lamb are limited.
We also have a few A4-6 lamb available this month for those of you who prefer a bit more fat and flavour.

All the best for 2026!

Kind regards
Jop🤠

Deel met ons jou "bos-televisie" Daar is iets aan ’n oop vuur wat nie verduidelik kan word nie—die sagte geknetter, die ...
31/12/2025

Deel met ons jou "bos-televisie"

Daar is iets aan ’n oop vuur wat nie verduidelik kan word nie—
die sagte geknetter, die kolletjies vonke wat opwaai, die hitte wat die aand stadig warm hou.

Dit is ’n plek waar mense nie haastig praat nie,
maar luister…
waar stories weer wakker word,
waar jy onthou hoe min ’n mens eintlik nodig het om vol te voel.

’n Vuur maak ons stadig,
bring ons nader,
en herinner ons dat die beste oomblikke nie gevra of beplan word nie—
dit gebeur sommer net,
met vleis op die kole,
gelag wat aandruk,
en ’n vlam wat bly brand lank nadat die kuier klaar is.

Bestel jou vleis, meel, heuning, eiers, olywe, groente en nog soveel meer📍 Pretoria | Kroonstad | Johannesburg📦 Afleweri...
30/12/2025

Bestel jou vleis, meel, heuning, eiers, olywe, groente en nog soveel meer

📍 Pretoria | Kroonstad | Johannesburg
📦 Aflewering slegs R50 vir PTA en JHB en R20 vir KRSTD | Minimum bestelling R600 📞 Bestel nou: 072 215 2761

Brandplek?Sunlight seep op die brandplek – en die brand trek binne oomblikke weg.
29/12/2025

Brandplek?
Sunlight seep op die brandplek – en die brand trek binne oomblikke weg.

Bloeddruk?1 eetlepel asyn met 125ml water help natuurlik verlaag.
26/12/2025

Bloeddruk?
1 eetlepel asyn met 125ml water help natuurlik verlaag.

Geseënde KersfeesMag jou tafel oorloop van varsheid, jou huis van lag en jou hart van rus.Dankie dat jy plaaslik koop en...
25/12/2025

Geseënde Kersfees
Mag jou tafel oorloop van varsheid, jou huis van lag en jou hart van rus.
Dankie dat jy plaaslik koop en Boerse hande ondersteun.

Die braairooster roep – en ons wors en maalvleis is reg vir elke familievuur, hamburger en Saterdagaand-kuier. Vars gema...
24/12/2025

Die braairooster roep – en ons wors en maalvleis is reg vir elke familievuur, hamburger en Saterdagaand-kuier. Vars gemaal, vol geur en perfek vir vakansiekos.

📞 Bestel: 072 215 2761( Bestellings heropen einde Des/Jan)

Address

Steynsrus
9515

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boer'se Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category