03/09/2026
🥕 Vars. Maklik. En op special. Ons raak nou ernstig. 😏
Die yskas is vol vars produkte, ons convenience-reeks doen klaar die sny-en-kapwerk vir jou, en die bakkery staan gereed vir wanneer jy wil voorgee jy het self gebak. 😉
En dan is daar natuurlik ons Birthday Deals… maar dié partytjie hou nie vir ewig aan nie!
⏰ Specials eindig Sondag — so moenie Maandag kom kyk met spyt in jou oë nie.
Kom maak jou mandjie vol by OK Minimark Vanrhynsdorp.
Varsheid, gerief én goeie waarde—alles onder een dak. 🛒