OUD Premium
Droรซ-verouderde vleis

(Dry aged meat)

Tyd is ons beste bestanddeel.

Net betyds...Soos Ruan in ons video-reeks verduidelik het, kan goeie dry aged vleis nie gejaag word nie.Wel, die wagtyd ...
29/05/2026

Net betyds...

Soos Ruan in ons video-reeks verduidelik het, kan goeie dry aged vleis nie gejaag word nie.

Wel, die wagtyd is verby.

Ons nuutste batch het nou sy sweet spot bereik en is gereed vir die rak. Die kleur is reg, die geur is vol en die proses het presies gedoen wat dit moes.

Dis dry aged vleis soos dit bedoel is om geรซet te word.

๐Ÿ“ Beskikbaar by Weskus Mark
๐Ÿ“ฒ Of WhatsApp ons om aflewering te reรซl (beskikbaar in sekere areas)

Moenie te lank wag nie....

29/05/2026

๐ŸŽฅ Episode 3: Die proses agter die skerms

Tyd is die een bestanddeel wat jy nie kan vervang nie.

In hierdie laaste episode gesels Ruan Jnr oor die dry aging proses self en hoekom ons nie vleis voor 28 dae uit die Dry Ager haal nie.

Volgens hom lรช die sweet spot tussen 28 en 35 dae. Dis wanneer die proses sy beste werk doen. Die kleur van die vleis verander, die tekstuur ontwikkel en die geur word voller, ryker en meer kompleks.

Dit is die verskil wat tyd maak.

Hierdie reeks is in samewerking met Dry Ager South Africa wat by ons in die winkel kom kuier het om te wys hoe ons hul masjien gebruik en die hele proses agter die skerms vas te vang.

Dankie dat julle saam met ons die wรชreld van dry aged vleis ontdek het. Nou weet julle waarom ons glo dat die beste vleis nie gejaag kan word nie.

Tyd is ons bestanddeel.

Aan al ons mammasโ€ฆ jonk รฉn OUD Die hande wat voed.Die harte wat dra.Die liefde wat families bymekaar hou, dag nรก dag.Dan...
10/05/2026

Aan al ons mammasโ€ฆ jonk รฉn OUD

Die hande wat voed.
Die harte wat dra.
Die liefde wat families bymekaar hou, dag nรก dag.

Dankie vir alles wat julle is en alles wat julle elke dag gee, dikwels sonder dat iemand dit eers raaksien.

Gelukkige Moedersdag van OUD Premium droรซ-verouderde vleis!

08/05/2026

๐ŸŽฅ ๐„๐ฉ๐ข๐ฌ๐จ๐๐ž ๐Ÿ: ๐ƒ๐ข๐ญ ๐›๐ž๐ ๐ข๐ง ๐ฅ๐š๐ง๐ค ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ญ๐ž๐š๐ค ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐›๐จ๐ซ๐ ๐ฌ๐ข๐ž๐ง

Goeie dry aged vleis begin nie net by die masjien nie.
Dit begin by die regte vleiskeuse, kwaliteit en voorbereiding.

In hierdie episode gesels Ruan Jnr oor:
โ€ข Waarna hy kyk wanneer vleis gekies word
โ€ข Hoekom kwaliteit van die begin af saak maak
โ€ข Hoe die voorbereiding die eindproduk beรฏnvloed

Want met dry aging kan jy nie shortcuts vat nie.

๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ๐˜ด ๐˜ช๐˜ด ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ด๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜‹๐˜ณ๐˜บ ๐˜ˆ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜š๐˜ฐ๐˜ถ๐˜ต๐˜ฉ ๐˜ˆ๐˜ง๐˜ณ๐˜ช๐˜ค๐˜ข ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ฃ๐˜บ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ญ ๐˜ฌ๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ฌ๐˜ถ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜บ๐˜ด ๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ฉ๐˜ถ๐˜ญ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ด๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ถ๐˜ช๐˜ฌ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฆ ๐˜ฑ๐˜ณ๐˜ฐ๐˜ด๐˜ฆ๐˜ด ๐˜ข๐˜จ๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฎ๐˜ด ๐˜ท๐˜ข๐˜ด ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ๐˜จ.

Kyk gerus hoe premium vleis eintlik begin!

29/04/2026

๐ŸŽฅ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐Ÿ: ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐š๐ซ๐ก๐ž๐ข๐ ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ซ๐ฒ ๐š๐ ๐ž๐ ๐ฏ๐ฅ๐ž๐ข๐ฌ

Wat is die verskil tussen wet aging en dry aging?
En hoekom maak dit saak vir wat op jou bord eindig?

Ruan Jnr breek dit eenvoudig op
Van vleisgehalte, tot die proses, tot daai een ding wat almal eintlik wil weetโ€ฆ
Is dit die moeite werd?

Sy antwoord is eenvoudig:
โ€œDis moer lekker.โ€

Hierdie reeks is in samewerking met Dry Ager South Africa wat by ons in die winkel kom kuier het. Om te sien hoe ons hul masjien gebruik en die hele proses agter die skerms vas te vang!

Kyk die eerste video en sien self hoekom tyd, tegnologie en kwaliteit vleis alles verander.

๐๐ซ๐ฒ๐š๐ ๐ž๐ซ.๐œ๐จ.๐ณ๐š

24/04/2026

Now at Spar Langebaan!

Only the finest cuts...

Hierdie plasing mag sensitiewe inhoud bevatโ€ฆโ€ฆvir diegene wat kwaliteit kan herken! Ons het tans die volgende besikbaar:C...
16/04/2026

Hierdie plasing mag sensitiewe inhoud bevatโ€ฆ

โ€ฆvir diegene wat kwaliteit kan herken!

Ons het tans die volgende besikbaar:

C-Graad T-Bones en Sirloin on the bone.
Van โ€˜n ouer bees, met daai kenmerkende geel vetjie en โ€˜n dieper, voller geur. Dis โ€˜n meer robuuste steak. Vir diegene wat hou van regte, uitgesproke smaak en โ€˜n meer tradisionele eetervaring.

AB-Graad T-Bones en Sirloin on the bone.
Die perfekte balans tussen jonger en ouer bees. Sagter op die byt, met genoeg vetjies vir sappigheid en geur. โ€˜n Verfynde snit wat maklik geniet word.

Twee verskillende ervarings. Dieselfde toewyding aan kwaliteit.

Hierdie pryse mag jou selfbeheersing uitdaag.....

Beskikbaar in Weskus MARK of ons kan aflewer by jou deur!
Whatsapp Ruan op 072 550 3242

Ons het die laaste tyd โ€™n paar vrae gekry oor ons OUD vleis, so kom ek verduidelik gou!* Wat is Dry Aged vleis?Dry Aging...
02/04/2026

Ons het die laaste tyd โ€™n paar vrae gekry oor ons OUD vleis, so kom ek verduidelik gou!

* Wat is Dry Aged vleis?
Dry Aging is die tradisionele manier om vleis te verouder om โ€™n buitengewone sagte tekstuur en intense geur te ontwikkel. Die vleis word vir โ€™n sekere tydperk in โ€™n beheerde omgewing gehou waar temperatuur, humiditeit en lugkwaliteit perfek bestuur word. In plaas daarvan om in โ€™n plastieksak te lรช, kan die vleis asemhaal โ€“ en dit ontwikkel daardie unieke, ryk smaak waarvoor Dry Aged vleis bekend is.

*Ons gebruik top gehalte tegnologie om dit reg te doen. Ons werk met โ€™n Dry Ager masjien wat spesifiek ontwerp is om die perfekte omgewing vir Dry Aging te skep.

*Ons masjien staan in Ruan Roets se pragtige, netjiese en skoon slaghuis by Rumar vleis , in dieselfde gebou as sy ander besigheid Weskus MARK in Vredenburg.

*Ons gebruik net die beste gehalte vleis.
Die vleis is beskikbaar in die winkel, ons lewer ook af, en vooraf bestellings is altyd welkom.

As jy nog nie Dry Aged vleis probeer het nieโ€ฆ nou is die tyd!

As julle nog vrae het, gooi gerus 'n comment!

Hoekom jy NIE ons vleis moet eet nieโ€ฆ
25/03/2026

Hoekom jy NIE ons vleis moet eet nieโ€ฆ

Laaste van hierdie batch!As jy daarvan wil hรช, moet jy vinnig wees!Bestel nou via WhatsApp
18/03/2026

Laaste van hierdie batch!

As jy daarvan wil hรช, moet jy vinnig wees!

Bestel nou via WhatsApp


Address

34 Velddrif Road
Vredenburg
7380

Telephone

+27725503242

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OUD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category