Die Weiveld Slaghuis / Butcher - Wellington

Die Weiveld Slaghuis / Butcher - Wellington Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Weiveld Slaghuis / Butcher - Wellington, Butcher Shop, 56 Main Road, Wellington.

πŸ”₯Die naweek se topkeuses bied groot besparings!πŸ”₯- Wild Rugstring & Fillets - R199 p/kg- Lamsnek, Skenkels & Stew - R159 ...
06/08/2026

πŸ”₯Die naweek se topkeuses bied groot besparings!πŸ”₯

- Wild Rugstring & Fillets - R199 p/kg
- Lamsnek, Skenkels & Stew - R159 p/kg

⏰ Aanbod geldig 7-8 Augustus 2026 (Beperkte voorraad beskikbaar)

Moet dit nie misloop! πŸ₯©πŸ˜‹

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

Pensioners' discount every Tuesday!πŸ›οΈπŸ·οΈEnjoy an incredible 10% off.T&C's apply. Excludes whole/half lamb, hampers and an...
03/08/2026

Pensioners' discount every Tuesday!πŸ›οΈπŸ·οΈ
Enjoy an incredible 10% off.
T&C's apply. Excludes whole/half lamb, hampers and any other special offers. Applicable to pensioners only.
𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

πŸ”₯ THE ULTIMATE BRAAI GIVEAWAY IS HERE! πŸ”₯We're kicking off this month with an incredible competition!Why? Because this Se...
01/08/2026

πŸ”₯ THE ULTIMATE BRAAI GIVEAWAY IS HERE! πŸ”₯

We're kicking off this month with an incredible competition!
Why? Because this September, we'll be celebrating two very special occasions...

πŸ₯© The anniversary of the opening of our very first Die Weiveld store in September 2021.
πŸ”₯ South Africa's favourite day of the year – National Braai Day! (Heritage Day)

To celebrate, we've teamed up with some incredible partners to put together the ultimate braai prize, valued at over R15 000!

πŸ›’ HOW TO ENTER
From 1 August – 22 September 2026, spend R500 or more in a single transaction at any Die Weiveld store:
πŸ“ Wellington
πŸ“ Glengarry Shopping Centre
πŸ“ Ipic Shopping Centre

πŸ’₯ Receive 1 entry for every R500 you spend!
The more you shop, the more chances you have to WIN!

πŸŽ‰ The lucky winner will be drawn on 22 September 2026, just in time for the ultimate Heritage Day braai!

πŸ₯© THE ULTIMATE BRAAI PRIZE INCLUDES:
πŸ”₯ A whole lamb, sponsored by Brandvlei Slagpale (valued at R3 000)
πŸ”₯ Wood, a braai grid, braai tongs & Blitz firelighters, sponsored by TJ'S LEKKA BRAAI (valued at R1 500)
πŸ” A selection of fresh chicken products, sponsored by Primia Poultry (valued at R1 000)
πŸ₯© 10 kg Extra Lean Beef Mince, sponsored by Excellent Meat Market (valued at R1 690)
🍞 A selection of gourmet braai broodjies, sponsored by BOM Brood SA (valued at R1 000)
πŸ§€ 24 Γ— 230 g Cheddar cheeses, sponsored by Ladismith Cheese(valued at R1 600)
πŸ₯“ A selection of fresh pork products, sponsored by PB Juicy (valued at R900)
πŸ“– A Braai Blaai gift pack, sponsored by Die Braai Blaai (valued at R635)
🌢 A spice hamper, sponsored by Die Braai Butler & Simply Salt (valued at R500)
🌢 A spice hamper, sponsored by Funky Ouma (valued at R500)
🌢 A spice hamper, sponsored by Crown National (valued at R500)
🌢 A spice hamper, sponsored by Deli Spices (valued at R500)
🧼 Braai wipes, sponsored by Sani-Touch
πŸ₯€ A Coca-Cola Hamper sponsored by Coca- Cola Peninsula Beverages

PLUS...
⭐ A premium Die Weiveld branded Braai Casserole
⭐ A premium Die Weiveld branded Giesser butcher's knife
⭐ A genuine leather Die Weiveld branded braai apron
..and we're not done yet! More prizes may still be added before the draw. πŸ‘€
Whether you're stocking up for the weekend, buying your monthly meat, or planning the perfect Heritage Day feast, every R500 you spend gives you another chance to walk away with the ultimate braai prize!

A huge thank you to our amazing sponsors for helping us make this celebration bigger and better than ever.

πŸ”₯ Spend. Enter. Win. Then Braai Like a Legend.

Ts & Cs apply. Excludes venison processing.

🌭πŸ”₯ Die perfekte naweek om iets nuuts te probeer!πŸ”₯🌭Probeer ons heerlike Lam Rib Wors vir slegs R199 p/kg, of ons geurige ...
31/07/2026

🌭πŸ”₯ Die perfekte naweek om iets nuuts te probeer!πŸ”₯🌭

Probeer ons heerlike Lam Rib Wors vir slegs R199 p/kg, of ons geurige Kerrie Wors vir slegs R139 p/kg!

Moet dit nie misloop nie! πŸ˜‹

⏰ Aanbod geldig 31 Julie - 1 August 2026 (Terwyl voorraad hou)

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

πŸ–πŸ”₯ Crackling good Pork Belly, made to satisfy those braai cravings!πŸ”₯πŸ–Get it plain or spice it up with a delicious Honey ...
30/07/2026

πŸ–πŸ”₯ Crackling good Pork Belly, made to satisfy those braai cravings!πŸ”₯πŸ–

Get it plain or spice it up with a delicious Honey & Pineapple spice, either way it's proper lekker.πŸ˜‹

Don't miss out!
(Available in-store or online.)

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

πŸŽ‰ Pensioenarisse spaar elke Dinsdag! πŸ›οΈπŸ’°Elke Dinsdag kry alle pensioenarisse 10% afslag op hul aankope by Die Weiveld Sl...
28/07/2026

πŸŽ‰ Pensioenarisse spaar elke Dinsdag! πŸ›οΈπŸ’°

Elke Dinsdag kry alle pensioenarisse 10% afslag op hul aankope by Die Weiveld Slaghuis!

T's & C's geld. Afslag geld nie op heel/halwe lammers, vleispakkette (hampers) of enige ander spesiale aanbiedinge nie. Slegs van toepassing op pensioenarisse.

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯𝐝 πŸƒ

πŸ”₯Now this is a BANGING special!Geurige Vark Worsies en Kids Vark Worsies vir slegs R59 p/kg.Dit is 'n ongelooflike R40 p...
24/07/2026

πŸ”₯Now this is a BANGING special!

Geurige Vark Worsies en Kids Vark Worsies vir slegs R59 p/kg.

Dit is 'n ongelooflike R40 p/kg afslag!

⏰❗ Maak 'n draai tussen 24-25Julie - terwyl voorraad hou❗

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

πŸŽ‰ Baie geluk aan Mnr Nico Burger met sy aanstelling as nuwe hoof van HoΓ«rskool Hugenote!Ons wens u net die beste toe vir...
22/07/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan Mnr Nico Burger met sy aanstelling as nuwe hoof van HoΓ«rskool Hugenote!

Ons wens u net die beste toe vir hierdie nuwe uitdaging. HoΓ«rskool Hugenote speel n groot rol in ons Wellington-gemeenskap, en ons sien uit daarna om te sien hoe die skool onder u leiding verder groei!

Sterkte met die nuwe avontuur – ons weet daar lΓͺ groot dinge voor!

Groete en geluk vanaf Die Weiveld Slaghuis Wellington span πŸ’š

πŒππ‘. ππˆπ‚πŽ 𝐁𝐔𝐑𝐆𝐄𝐑 π€πŒππ“π„π‹πˆπŠ 𝐀𝐀𝐍𝐆𝐄𝐒𝐓𝐄𝐋 𝐀𝐒 𝐍𝐔𝐖𝐄 π’πŠπŽπŽπ‹π‡πŽπŽπ… 𝐕𝐀𝐍 π‡π”π†π„ππŽπ“π„ π‡πŽπ„Μˆπ‘π’πŠπŽπŽπ‹

Dit is vir ons ’n groot voorreg om mnr. Nico Burger hartlik geluk te wens met sy aanstelling as die nuwe skoolhoof van Hugenote HoΓ«rskool, nadat hy die afgelope sewe maande in hierdie hoedanigheid waargeneem het.

Mag u volgende hoofstuk by Hugenote gevul wees met seΓ«n, wysheid en groot sukses.

Die personeel, leerders en ouers is opgewonde om saam met u te werk en u te ondersteun in die verdere vooruitgang van ons skool.

Beste wense vir ’n suksesvolle en voorspoedige termyn.




Vanaf ietsie soet na iets met 'n byt, ons het dit hier! Laat die hele familie tevrede met ons heerlike ontbeende hoender...
18/07/2026

Vanaf ietsie soet na iets met 'n byt, ons het dit hier!

Laat die hele familie tevrede met ons heerlike ontbeende hoender sosaties!

Verskillende geure sluit in:
- Honey mustard
- Prego
- Bbq
- Pepper
- Yoghurt lime & mint
- Rosemary & garlic
- Curry
- Sweet chilli & soveel meer!

𝐊𝐨𝐦 π–πžπ’ 𝐛𝐲 𝐝𝐒𝐞 π–πžπ’π―πžπ₯ππŸƒ

πŸŽ‰πŸŽ‚ Gelukkige Verjaarsdag Denise!πŸŽ‚πŸŽ‰Julle sal hierdie vriendelike gesig sommer dadelik herken! 😊Vandag vier ons die verjaa...
17/07/2026

πŸŽ‰πŸŽ‚ Gelukkige Verjaarsdag Denise!πŸŽ‚πŸŽ‰

Julle sal hierdie vriendelike gesig sommer dadelik herken! 😊

Vandag vier ons die verjaarsdag van een van ons Wellington-span se groot staatmakers - Denise!
Dankie vir jou harde werk, jou vriendelikheid en die glimlag waarmee jy elke klant verwelkom. Jy is 'n absolute aanwins vir die Die Weiveld-familie, en ons waardeer jou!

Ons wens jou 'n wonderlike verjaarsdag toe en 'n jaar vol seΓ«n, geluk en mooi herinneringe.

Lekker verjaar Denise!

Address

56 Main Road
Wellington
7654

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Weiveld Slaghuis / Butcher - Wellington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Weiveld Slaghuis / Butcher - Wellington:

Shortcuts

Share

Category