Goeie nuus: Nellas het MEER as genoeg petrol vir die vakansie. Ons het ook 20L Diesel per voertuig beskikbaar sodat almal veilig tot in Swellendam/Heidelberg/Riversdal kan uitkom vir meer Diesel.
02/02/2024
Ons het heerlike “freshies” ingekry die week. Kom koop ons asb leeg 🙂
22/12/2023
Alles en meer!
22/12/2023
24/04/2023
Eerste keer wat ons Chelsea buns maak! Heerlik Lekker 😋
11/02/2023
We have an extra hot Firewood special, only R35 per bag🔥
23/12/2022
1KG Blueberries only R150
17/12/2022
Kom kry jou kersfees-kouse voor hul uitverkoop! R99.99 per paar.
16/12/2022
Lekker wyn ook beskikbaar 🍷 by Nellas. Maar nie op Sondae nie… Onthou om vandag of môre te kom koop. Gratis blikbeker met elke bottel Arabella...
Be the first to know and let us send you an email when Nella se winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.