26/11/2024
Ek soek n geleentheid vir 1 persoon vanaf Whk na die kus..
Vrydag 6/12 of Saterdag 7/12
Sal bydrae maak tot kostes..sou jy dalk weet van iemand wat n oop plekkie in die motor het en bereid is om te help.
Kontak nommer
081 259 7780