07/09/2026
“May the God of hope fill you with all joy and peace in believing [through the experience of your faith] that by the power of the Holy Spirit you will abound in hope and overflow with confidence in His promises.”
Romans 15:13 AMP
Dis Maandag en ek wil jou sommer net bemoedig vanoggend! Mag die week een wees waar jy God se liefde en vreugde sommer net sien en ervaar in al die klein dingetjie rondom jou, jou kinders, jou werk…
Sterkte vir die skole wat weer begin! Maak die semester ‘n goeie een!!
Vars room en botter kom van heinde en ver…lekkerrrr
Ons pak lekker nuwe voorraad uit vandag!
‼️Delikas is oop vanaf 9:00-15:00‼️