21/07/2026
π
1 AUGUSTUS - Windhoek se Eie Boeremark - Windhoek Skougronde, vanaf 08:00 - 13:00.π - π
π«°Slegs N$5 vir volwassenes - kinders onder 12 en pensioenarisse.. GRATIS
π₯ππππππ²πͺ΄
Ingang vanaf Bell straat - Agra Ring.
Kom deel in die heerlike atmosfeer, lekker kuiers, kos en samesyn. Eenkeer 'n maand kan jy die gemeenskap kom ondersteun, en sommer jou koskaste, koekieblikke en vrieskas volmaak. Terselftertyd kan jy kom ontspan en ietsie te ete en te drinke koop - vir jouself bederf met 'n paar mooi skoene of 'n handsak - of geskenke vir familie en vriende.
π°ππ¨βπ©βπ§βπ¦ππ
πΊ
Bring die kinders! Springkasteel, ponieritte, en heerlike buitelug op die grasveld!
π«π«π§π«π«ππ π’
Kom kuier saam, by Windhoek se Eie Boeremark!
ATM BESKIKBAAR (NEDBANK