Windmill Coffee & Deli

Windmill Coffee & Deli Coffee shop
Breakfast
Lunch
Take away
Deli

Baie dankie aan al ons kliente.Dit maak ons harte baie bly om so vroeg in die jaar weer 'n toekening te ontvang.
08/04/2026

Baie dankie aan al ons kliente.
Dit maak ons harte baie bly om so vroeg in die jaar weer 'n toekening te ontvang.

Kim D'Bois se eksentrieke handgemaakte reeks nou by ons beskikbaar
08/04/2026

Kim D'Bois se eksentrieke handgemaakte reeks nou by ons beskikbaar

Die gewilde BBQ sous/smeer is weer op die rakke.Nou ook n Chillie cheese sauce en 'n Garlic & Herb sauce beskikbaar.
29/01/2026

Die gewilde BBQ sous/smeer is weer op die rakke.
Nou ook n Chillie cheese sauce en 'n Garlic & Herb sauce beskikbaar.

Vars gebottelde rou heuning nou beskikbaar.
29/01/2026

Vars gebottelde rou heuning nou beskikbaar.

BBQ smeer,Laharna olyweJalapenoMacadamia oilBalsamic vinegarLupins en Sweet en sour cucumber
19/01/2026

BBQ smeer,
Laharna olywe
Jalapeno
Macadamia oil
Balsamic vinegar
Lupins en
Sweet en sour cucumber

12/01/2026
Nuwe handsakke, strandsakke, beursies , hoede en laptop sakke beskikbaar.
01/12/2025

Nuwe handsakke, strandsakke, beursies , hoede en laptop sakke beskikbaar.

Popping Boba drinks nou beskikbaar.
27/11/2025

Popping Boba drinks nou beskikbaar.

Almond & Coconut Toastie
21/11/2025

Almond & Coconut Toastie

17/10/2025
03/10/2025

• VLAM & VESEL ~ 2026 •

Klaas het hierdie jaar gedink hy is slim. Toe mamma hom vra of hulle toe kan gaan om al die lekker Karoo kosse en erfenis te geniet, het hy sumier sy voet neergesit. Hy braai by die huis, sy Karoo-lam is die vetste en smaaklikste in die hele kontrei, en mamma se pampoen poffers is die sappigste, gewildste poffers op dorp. Toe die braai aanbreek maak sy vriende een na die ander verskoning want hulle gaan die fees makietie bywoon. Tot sy spyt was alles uitverkoop en moes hy droëbek, en mamma dikbek, by die huis sit.

Klaas was ‘n dwaas. Moenie ‘n Klaas wees nie.

Vlam & Vesel 2026 • Ons stook solank die kole…

Blueberry mousse ball
18/09/2025

Blueberry mousse ball

Address

8 Andries Pretorius Street
Aberdeen
6270

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27712310557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windmill Coffee & Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category