Aloe Deli Albertinia

Aloe Deli Albertinia This popular Deli is situated alongside the N2 in Albertinia, Western Cape. Variety of delicious locally produced items at affordable prices.

A must-see when passing through.

Daar is min dinge so lekker soos ’n regte tuisgebakte koekie saam met ’n warm koppie koffie of tee! ☕️😍Ons het ’n heerli...
03/09/2026

Daar is min dinge so lekker soos ’n regte tuisgebakte koekie saam met ’n warm koppie koffie of tee! ☕️😍

Ons het ’n heerlike verskeidenheid tuisgebakte koekies op die rak – perfek vir die koekieblik, ’n padbederf of sommer net omdat jy lus is vir iets lekkers!

🍪 Bokpootjies
🍫 Gedipte Gemmerkoekies
🍫 Gedipte Vlakoekies
🥛 Kondensmelkkoekies
🍪 Gemengde Koekies
🥥 Klapperkoekies
🤎 Smeltkoekies
✨ Crunchie Koekies
🫚 Gemmerkoekies

Heerlik. Tuisgebak. Propvol geur.
Kom kies jou gunsteling – of sommer ’n paar! 😉

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🧡 Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Vir die soettand wat nét iets ekstra lekker soek! 😍 Vrek Lekker se heerlike fudge in flesse is beskikbaar by ons – en da...
02/09/2026

Vir die soettand wat nét iets ekstra lekker soek! 😍 Vrek Lekker se heerlike fudge in flesse is beskikbaar by ons – en daar is soveel maniere om dit te geniet!

🤎 Traditional
🍪 Caramel Biscuit (Biscoff)
🌰🍫 Hazelnut Chocolate
🍫 Chocolate

HOE OM DIT TE GENIET?

☕ Roer ’n lepelvol in jou koffie
🥞 Drup dit oor pannekoek, waffles of flapjacks
🍦 Maak jou roomys ekstra dekadent
🎂 Gebruik dit as koekversiersel
🧁 Vul jou kolwyntjies vir ’n heerlike verrassing
🥄 Of… eet dit sommer net so van die lepel af! 😍

Ryk, romerig en VREK LEKKER! 🤤

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🗓️ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Daardie egte tuisgemaakte smaak wat jou sommer terugvat kombuistafel toe! 😍 Skilpadgat se heerlike produkte! Op die rak:...
01/09/2026

Daardie egte tuisgemaakte smaak wat jou sommer terugvat kombuistafel toe! 😍 Skilpadgat se heerlike produkte!

Op die rak:
• 🍪 All Bran Beskuit – heerlik krakerig vir jou oggendkoffie
• 🍪 Karringmelkbeskuit – ’n klassieke gunsteling
• 🍑 Appelkooskonfyt – soet, vrugtig en propvol geur
• 💚 Groenvye – ’n móét saam met kaas, brood of sommer net so!

Perfek vir die ontbyttafel, padkosmandjie of ’n lekker bederf saam met koffie. ☕️

Kom loer gerus in en vat ’n bietjie plaaslekkerte huis toe!

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🧡 Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Bederf en versorg jou vel van kop tot tone met die Alcare Aloe-reeks 🧡Van daaglikse velsorg tot sonbeskerming en daardie...
31/08/2026

Bederf en versorg jou vel van kop tot tone met die Alcare Aloe-reeks 🧡

Van daaglikse velsorg tot sonbeskerming en daardie handige produkte wat jy altyd in die huis wil hê – daar is iets vir die hele gesin.

✨ In ons reeks vind jy onder andere:
• Aloe Gel
• Aloe Heat Rub
• Natuurlike Aloe Neus Sproei
• Aftersun
• SPF 50+ Spuit
• Dag- & Nagroom
• Bad en Stort Olie
• Shampoo
• Aloe Exfoliating Soap
…en nog meer!

🌱 Aloe Ferox – eg Suid-Afrikaans en propvol natuurlike goedheid.

Kom loer gerus in en ontdek die Alcare Aloe-reeks op ons rakke.

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🗓️ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Ons is méér as net lekker eetgoed! Kom ontdek ons pragtige versameling plaaslike kuns en handgemaakte dekor – elke stuk ...
30/08/2026

Ons is méér as net lekker eetgoed! Kom ontdek ons pragtige versameling plaaslike kuns en handgemaakte dekor – elke stuk met sy eie unieke karakter. 🖌️❤️

Van kleurvolle handgeverfde skilderye en plaaslewe-tonele tot inspirerende Afrikaanse muurspreuke, houtbordjies en unieke dekor – perfek om jou huis op te helder of as ’n besonderse geskenk. 🎁

🌸 Handgeverfde kunswerke
🏡 Plaas- & plattelandse dekor
💬 Inspirerende Afrikaanse spreuke
❤️ Unieke handgemaakte bordjies
🎁 Iets besonders vir jouself óf iemand spesiaal

Ondersteun plaaslik en vat ’n stukkie plaaslike kreatiwiteit huis toe! 🇿🇦

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🗓️ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

🔥PROMOSIEBreaded Onion Rings 1kg - SLEGS R85!Bros en goudbruin aan die buitekant, sag en smaaklik binne! 😋Perfek as ’n b...
29/08/2026

🔥PROMOSIE
Breaded Onion Rings 1kg - SLEGS R85!

Bros en goudbruin aan die buitekant, sag en smaaklik binne! 😋
Perfek as ’n bykos, peuselhappie of iets lekkers saam met jou braai.

🛒 Kry joune terwyl voorraad hou!

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2
🗓️ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Maak die kole warm – ons het ’n lekker verskeidenheid hoenderopsies gereed vir jou volgende braai! 😋Van heerlik gegeurde...
29/08/2026

Maak die kole warm – ons het ’n lekker verskeidenheid hoenderopsies gereed vir jou volgende braai! 😋

Van heerlik gegeurde sosaties en sticky chicken tot verskillende gemarineerde hoenderopsies – iets vir elke smaak en elke braai!

🔥 Maklik vir die kole
🍗 Verskeie geure en opsies
👌 Perfek vir ’n vinnige aandete of naweekbraai
🛒 Kies jou gunsteling in die winkel!

Braai maklik. Eet lekker. Ons het die hoender reg! 🔥🇿🇦

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2
🧡 Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

🔥PROMOSIEBattered Steakhouse Fries 1kg - SLEGS R70!Maak etenstyd sommer makliker én lekkerder met ons Battered Steakhous...
28/08/2026

🔥PROMOSIE
Battered Steakhouse Fries 1kg - SLEGS R70!

Maak etenstyd sommer makliker én lekkerder met ons Battered Steakhouse Fries! 😋

Heerlik bros aan die buitekant en sag binne – perfek saam met burgers, steak, hoender of sommer net as ’n lekker snack met jou gunsteling sous! 🍟🤤

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🧡 Oop 7 dae ’n week!
☎️ 071 689 5181

Die naweek is amper hier – en ’n Bok Vrydag is mos nie dieselfde sonder lekker biltong en droëwors nie! 😋🔥Geelvet Bilton...
28/08/2026

Die naweek is amper hier – en ’n Bok Vrydag is mos nie dieselfde sonder lekker biltong en droëwors nie! 😋🔥

Geelvet Biltong – lekker geurig, sag en met daardie heerlike geelvet waarvan ons kliënte hou!

Geelvet Droëwors – perfek vir die pad, die rugby of sommer net om aan te peusel.

💚💛 Pak jou rugby-happies en ondersteun die Bokke met iets eg Suid-Afrikaans!

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2
🧡 Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Ons rakke is gepak met ’n heerlike verskeidenheid Wildebraam-produkte – van soet konfyt en marmelade tot pikante blatjan...
27/08/2026

Ons rakke is gepak met ’n heerlike verskeidenheid Wildebraam-produkte – van soet konfyt en marmelade tot pikante blatjang, relishes en ingelegde gunstelinge! 😍

Perfek vir jou ontbyttafel, kaasbord, braai of om sommer enige ete nét ’n bietjie ekstra geur te gee.

Van die heerlike keuses sluit in: 3 Fruit Marmalade, Sweet Orange Marmalade, Ripe Fig, Cherry, Youngberry, Blueberry & Cape Gooseberry Extra Fruit Jam, Sweet Pepper & Tomato-Piquante Pepper Extra Fruit Jam, Green Fig Preserve, Pickled Onions, Sweet Marguerites, Cherry Bombs, Mango Chutney, Peach Atchar, Piccalilli, Jalapeños, Chilli Relishes, Chilli Jam en nog vele meer! 🌶️🍒🍊🫐

✨ Tradisionele geure, propvol smaak en gemaak om geniet te word!

Kom loer gerus in en ontdek jou nuwe gunsteling. 🧡

📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
🗓️ Oop 7 dae ’n week!
☎️ 071 689 5181

Address

Albertinia
Albertina
6695

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 17:30
Sunday 08:30 - 17:00

Telephone

+27822534622

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aloe Deli Albertinia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aloe Deli Albertinia:

Share

Category