26/08/2025
6 SEPTEMBER 2025 Boerdag by die Boeremark 7 km buite Bela-Bela op die Thabazimbi pad R516
Fanus Pienaar is ons gaskunstenaar vir die dag.
Sy optrede begin 12:00.
Gratis ingang.
Stalletjies beskikbaar.
Meer inligting;
Amanda 082 324 2598
Bespreek jou Stalletjie