Kankerbossie tee

Kankerbossie tee Kankerbossie tee

Hope this help
18/06/2022

Hope this help

18/06/2022

Baie dankie vir almal se ondersteuning met my page.
Maar ek verkoop nie meer Kankerbossie nie.

18/06/2022

Mensies Stefan Botha was my verskaffer in Bloemfontein
Inbox hom gerus
Ek verkoop nie meer die produk nie jammer

Vir lys watsap my gerus
18/06/2022

Vir lys watsap my gerus

24/05/2022

Ek verkoop nie meer kankerbossie tee nie.

Happy met kankerbossie
02/07/2021

Happy met kankerbossie

01/07/2021

Lyk my ek is genoop om ook die volgende te doen en te vra...

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae aan elkeen van julle as ondersteuners en lede van die blad vra.

1. Wil jy deel wees van hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?

Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.

Dankie almal.

02/06/2021
02/06/2021

R15

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kankerbossie tee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share