Die Suidwester

Die Suidwester Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Suidwester, Butcher Shop, Estoire, Bloemfontein.

Laaste jag van die seisoen moet dit nie misloop nie. Skakel nou vir Hennie by 0786087014 om jou plek te boek.
12/09/2023

Laaste jag van die seisoen moet dit nie misloop nie. Skakel nou vir Hennie by 0786087014 om jou plek te boek.

🥩 Groot Nuus vir Bloemfonteiners vanaf Die Suidwester 🥩Lekkerbekke, ons het 'n fees vir jou smaakknoppies! 🎉 Ons bied 'n...
28/08/2023

🥩 Groot Nuus vir Bloemfonteiners vanaf Die Suidwester 🥩

Lekkerbekke, ons het 'n fees vir jou smaakknoppies! 🎉 Ons bied 'n fantastiese reeks vleisprodukte teen ongelooflike pryse. Kyk gerus na ons spesiale aanbiedinge:

🐑 Skaapkook @ R70pkg
🦌 Wildswors @ R86pkg
🐗 Vlakvarkkaaswors @ R86pkg
🦌 Wildsmince @ R60pkg
🦌 Springbok bulk snitte @ R68pkg
🐑 Heel lam @ R105pkg
🐑 Heel skaap @ R85pkg

Jou tong sal jou dankbaar wees vir hierdie heerlike opsies. Moet nie hierdie kans 078 608 7014 Kontak Hennie by 078 608 7014 of stuur 'n WhatsApp aan Hermien op 076 841 1728 vir bestellings en navrae.

Kom probeer ons en ontdek 'n wereld van smaak en kwaliteit. Jou vleisaankope was nog nooit so lekker nie! 🍖🛒

09/08/2023

Lekker Skaapvleis Beskikbaar - slegs Bloemfontein area -
A2 Lammers @ R105 pkg (tussen 16 - 22kg)
C Skaap @ R90 pkg (tussen 24 - 30kg)
Vakuum verpakking beskikbaar
Skakel nou vir Hennie by 0786087014

Kop skoot Springbok karkasse te koop teen R37/kg vanaf 29 Junie tot 3 Julie 2023 Skakel/WhatsApp nou - Hennie 0786087014
22/06/2023

Kop skoot Springbok karkasse te koop teen R37/kg vanaf 29 Junie tot 3 Julie 2023 Skakel/WhatsApp nou - Hennie 0786087014

Wat 'n awesome jag 2 - 4 Junie, dankie manne en baie geluk met julle bokke.
07/06/2023

Wat 'n awesome jag 2 - 4 Junie, dankie manne en baie geluk met julle bokke.

Hurry, hurry, hurry only one weekend left this month....
07/06/2023

Hurry, hurry, hurry only one weekend left this month....

10/04/2023

We are looking for carcasses. Big game up to R34/kg and small game up to R28/kg. Phone Hennie at 078 608 7014 or WhatsApp 076 8411 728.

Ons is opsoek na Groot Wild tot en met R34/kg en Klein Wild tot en met R28/kg. Vlakvarkvleis ook welkom. Skakel vir Henn...
21/03/2023

Ons is opsoek na Groot Wild tot en met R34/kg en Klein Wild tot en met R28/kg. Vlakvarkvleis ook welkom. Skakel vir Hennie - 078 608 7014 of Whatsapp - 076 8411 728 👉Bloemfontein Area👈

Wildskarkaste te koop in Bloemfontein - 10 Maart 2023 Gemsbok, Kudu, Springbok, Blesbok, Rooibok, Rooihartebees @ R46pkg...
05/03/2023

Wildskarkaste te koop in Bloemfontein - 10 Maart 2023

Gemsbok, Kudu, Springbok, Blesbok, Rooibok, Rooihartebees @ R46pkg

Vlakvark @ R25 pkg

Wild Primals @ R68 pkg
Wild Crops @ R55 pkg

Kontak Hennie 078 608 7014.
Whatsapp 076 8411 728

Moenie dat die koste van jou 🦌TROFEE BOK 🦌jou laat huiwer nie... Ons koop graag Groot Wild tot en met R34/kg en Klein Wi...
22/02/2023

Moenie dat die koste van jou 🦌TROFEE BOK 🦌jou laat huiwer nie... Ons koop graag Groot Wild tot en met R34/kg en Klein Wild tot en met R28/kg Skakel gerus vir Hennie - 078 608 7014 of Hermien - 076 8411 728

Vrystaat boere ons help graag!  Vernietig die vlakvarkte you heinings? Ons jag en koop vlakvarkvleis, so well as goeie k...
13/02/2023

Vrystaat boere ons help graag!
Vernietig die vlakvarkte you heinings?
Ons jag en koop vlakvarkvleis, so well as goeie kwaliteit bees, skaap en wildsvleis.
Skakel vir Hennie 078 608 7014 of Hermien 076 8411 728

Address

Estoire
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Suidwester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Suidwester:

Share

Category