Rooiwarm Markte

Rooiwarm Markte Rooiwarm Markte is‘n mengelmoes van ou Suid Afrikaanse gunstelinge, kos met flair, handgemaakte produ

Die Rooiwarm Lente Mark was ñ fees! Dankie NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata en al ons uitstalle...
20/10/2025

Die Rooiwarm Lente Mark was ñ fees! Dankie NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata en al ons uitstallers.

Ons maak vinnig weer so - hou ons blad dop vir details.

Photo credit: John Stevens

Die Rooiwarm Lente Mark was n fees! Tag gerus jou besigheid, skool en vriende.Ons maak vinnig weer so.Dankie John Steven...
20/10/2025

Die Rooiwarm Lente Mark was n fees! Tag gerus jou besigheid, skool en vriende.

Ons maak vinnig weer so.

Dankie John Stevens vir die pragtige foto's!

Wat n voorreg om vir Primêre Skool Universitas - Tjokkies by die Rooiwarm Lente Mark te kon hê!
31/08/2025

Wat n voorreg om vir Primêre Skool Universitas - Tjokkies by die Rooiwarm Lente Mark te kon hê!

30/08/2025
Die VLEISFEES by die Rooiwarm Lente Mark  is hier! Ons het 2 ton vleis wat wag vir Bloemfontein, ja jy lees reg 2 TON!📍 ...
30/08/2025

Die VLEISFEES by die Rooiwarm Lente Mark is hier!

Ons het 2 ton vleis wat wag vir Bloemfontein, ja jy lees reg 2 TON!

📍 Waar: Rooiwarm Lente Mark
🕑 Wanneer: 30 Augustus | 14:00 – 18:00
👉 Kom vroeg – slegs terwyl voorraad hou!

⚠️ Let wel: Geen bestellings – dit is ’n eerste-kom, eerste-bedien vleisgeveg!

Kom maak jou koelkas vol en vier lente met die lekkerste vleis in die Vrystaat! 🌸🔥

Die VLEISFEES by die Rooiwarm Lente Mark is hier! Ons het 2 ton vleis wat wag vir Bloemfontein, ja jy lees reg 2 TON!📍 W...
28/08/2025

Die VLEISFEES by die Rooiwarm Lente Mark is hier!

Ons het 2 ton vleis wat wag vir Bloemfontein, ja jy lees reg 2 TON!

📍 Waar: Rooiwarm Lente Mark
🕑 Wanneer: 30 Augustus | 14:00 – 18:00
👉 Kom vroeg – slegs terwyl voorraad hou!

⚠️ Let wel: Geen bestellings – dit is ’n eerste-kom, eerste-bedien vleisgeveg!

Kom maak jou koelkas vol en vier lente met die lekkerste vleis in die Vrystaat! 🌸🔥

Ons hoop julle geniet die naam soveel soos ons! Feeling a bit Stabby by die Rooiwarm Lente Mark!Hierdie stalletjie vir e...
27/08/2025

Ons hoop julle geniet die naam soveel soos ons! Feeling a bit Stabby by die Rooiwarm Lente Mark!

Hierdie stalletjie vir elke en enige mes! Kom besoek hulle Saterdag by die mark.

✨💍 Spieëltjie, spieëltjie aan die wand… 💍✨Met Ietsie Mooi Juwele is JY verseker die mooiste in die land! 🌸Kom ontdek uni...
27/08/2025

✨💍 Spieëltjie, spieëltjie aan die wand… 💍✨
Met Ietsie Mooi Juwele is JY verseker die mooiste in die land! 🌸

Kom ontdek unieke, handgemaakte juwele wat jou laat uitstaan – stylvol, elegant en net vir jou gemaak. ✨

📍 Kom kuier by hulle stalletjie by die Rooiwarm Lente Mark – ons kan nie wag om jou te sien nie!

🔥🎉 Rooiwarm Mark – Dis Marknaweek! 🎉🔥📍 28 De Bruynstraat, Universitas🗓️ Saterdag, 30 Augustus 2025🕑 14:00 – 18:00✨ Wat w...
27/08/2025

🔥🎉 Rooiwarm Mark – Dis Marknaweek! 🎉🔥

📍 28 De Bruynstraat, Universitas
🗓️ Saterdag, 30 Augustus 2025
🕑 14:00 – 18:00

✨ Wat wag op jou:
Boerebasaar stalletjies 🛍️
Teetuin met groot speelarea vir die kleingoed ☕👧🧒
Pannekoek, basaarpoeding, braaivleis, kerrie & rys, koek & tert, slaptjips en meer 🍰🥘🥩
Unieke handgemaakte produkte en geskenke 🎁

🎶 Vermaak:
C.H.A.D Flames Squad, UniWes Kleuterskool, Little Minions Daycare, Oarabile Nyaile, Eunice Marimbas, Tjokkies Pom Poms & Ritmegroep en meer!

🥩 Rooiwarm Vleismark – Met die mentorskapskap van die Dewetsdorp Vleisfees bring ons pryse soos:
Bees Maalvleis vanaf R84/kg
Boerewors R109/kg
Rump Steak R135/kg
Skaapboud R128/kg
Heerlijke pasteie & biltong

👉 Volledige program & vleispryslys:
https://heyzine.com/flip-book/b3084d05e3.html

Bring die hele gesin – dis ’n naweek vol kuier, kos en kultuur! 🌸

✨🌙 Uniek. Kleurvol. Net vir jou! 🌙✨Enchantress Gift shop by die Rooiwarm Lente Mark bring boheems na die Vrystaat.👕 Bohe...
27/08/2025

✨🌙 Uniek. Kleurvol. Net vir jou! 🌙✨

Enchantress Gift shop by die Rooiwarm Lente Mark bring boheems na die Vrystaat.

👕 Boheemse klere in pragtige kleure
💍 Handgemaakte juwele & armbande
💎 Kristalle & edelstene
☕ Fun & funky bekers vir jou oggendkoffie
🎁 Geskenkies wat jou hart warm maak

📍 Kom kuier by hierdie stalletjie – jy gaan beslis iets magies vind.

🌟 Net by HeinoCtrust by die Rooiwarm Lente Mark 🌟👉 “Just add water” disse – maklik, vinnig en heerlik!🥘 Kos-sakke vir el...
26/08/2025

🌟 Net by HeinoCtrust by die Rooiwarm Lente Mark 🌟

👉 “Just add water” disse – maklik, vinnig en heerlik!
🥘 Kos-sakke vir elke geleentheid
🍰 Nageregte wat jy in ’n japtrap kan voorberei

Perfek vir kampering, uitstappies of sommer net vinnige etes by die huis!

📞 Bestel nou: 072 116 8400

Ons breek nie beloftes nie, ons het iets vir die kleinspan ook belowe, bo en behalwe heerlike vermaak en ñ veilige speel...
26/08/2025

Ons breek nie beloftes nie, ons het iets vir die kleinspan ook belowe, bo en behalwe heerlike vermaak en ñ veilige speelterrein is Ietsie mooi speelgoed ook op die mark met pragtige speelgoed.

Mamma, pappa, oupa en ouma's... Kom met vet berries wat die pragtige produkte moet saam met klein handjies huistoe gaan!

Address

28 De Bruyn Street, Universitas
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooiwarm Markte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category