03/06/2026
Bederf jou gesin hierdie week met bekroonde gehalte wat elke ete in 'n ware feesmaal omskep 🥩🔥.
Ons is trots om slegs die heel beste aan ons gemeenskap te voorsien🏆✨. Kom loer gerus in en trek voordeel uit ons fantastiese weeklikse aanbiedinge by D&J Vleis 🛒.
Kom kuier by D&J Vleis Meat vir ons fantastiese weekly specials, want local is lekker en jou tong verdien dit! 🙌🥓
📍 20 Cornelia Crescent, General De Wet, Bloemfontein
📞 051 522 7069
🚚 Gratis aflewering bo R450 in BFN
💳 Kaart, SnapScan & SAMBA welkom