14/06/2026
ππ₯ SONDAG BRAAI DEBAT π₯π
Kom ons eindig die week met βn moeilike een ππ
Wat is die BESTE braai bykos?
π₯ Aartappelslaai
π₯ Griekse Slaai
π Braaibroodjie
Jy mag net EEN kies! π€
π Drop jou antwoord in die kommentaar.
En onthouβ¦
π βAl drieβ is nie βn antwoord nie.
Ons vermoed die braaibroodjie-span gaan sterk wees vandag π₯π