24/10/2025
🪔 Bring die Bybel tot lewe – een woord op ’n slag!
Ontdek wie die Bybel die beste ken met hierdie opwindende Bybel woord-bordspeletjie vir die hele gesin!
Lag saam, leer saam, en versterk julle geloof terwyl julle mekaar se Bybelkennis toets. 💬✨
Perfek vir familie-aande, kuiergeleenthede of Sondagaande saam om die tafel.
👉 Beskikbaar by Rietdakkie Padstal