09/12/2024
Soms is vleis op sy eie maar bietjie verbeeldingloos, Elim Slaghuis/ Butchery verkoop ook verskeie RooibaarD produkte. Kom besoek gerus ons winkel by 22 Carolinestraat, Bredasdorp om die en ander reekse aan te skaf en sit daai ekstra "spice" in jou vakansie braai.
https://elimslaghuis.co.za