Oom Jan se Plaaswinkel
- Home
- South Africa
- Bredasdorp
- Oom Jan se Plaaswinkel
We sell farm fresh local products / Plaaslike vars produkte word hier verkoop.
(3)
Address
Shop 2, 68 Church Street
Bredasdorp
7280
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:30 |
Telephone
Website
Products
A large variety of fresh fruit and vegetables.
Farm products such as butter, bacon, cheese, rusks, jam, teas, nuts, dried fruits, fresh cut flowers.
Braai essentials such as fire wood, Blitz, salad dressings, spices, coconut and olive oils.
Cappucino's, smoothies and freshly squeezed juice made on demand.
A wide variety of gifts, come and browse!
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Oom Jan se Plaaswinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Oom Jan se Plaaswinkel:
Shortcuts
Van Plaasmark tot Plaaswinkel
Die Plaasmark-winkel het ‘n nuwe baadjie aangetrek en ook verhuis na ‘n nuwe perseel te Kerkstraat 64, Bredasdorp.
Die naam Oom Jan, is deel van die Visser-geskiedenis. Johannes Hendrik Visser, wat gebore is in Julie 1912, was die eerste “Oom Jan”. Hy was getroud met Bettie Visser en hulle het ‘n plaaswinkel bedryf op Koperfontein, net buite Hopefield in die Swartland. Oom Jan was Desmond se Vader en vandaar die naam “Oom Jan se Plaaswinkel”, want ons wil die gevoel van ‘n regte nostalgiese plaaswinkel skep met alles en nog wat, net soos op Koperfontein.
Oom Jan se Plaaswinkel verskaf ‘n verskeidenheid produkte uit die omgewing, direk aan die publiek. Die rakke is gevul met vars vrugte en groente, tuisgemaakte beskuit, konfyt en fyngebak. Daar is ook ‘n verskeidenheid lekkernye beskikbaar, soos Isabella se tuisgemaakte lekkers, Zush se slaaisous, neute en droë vrugte en die streek se ‘honey bush’ tee. Die yskaste is gevul met Meelmuis se gereed-vir-die oond pizza basisse, roosterkoeke en ‘n verskeidenheid vleisprodukte soos krummelhoender, viskoekies, ‘hamburger patties’ en vars snoek, gereed vir die kole! (En daar is hout beskikbaar om dié kole mee te maak.)
Ouma Bettie was ook ‘n vrou van vele talente en daarom is daar by Oom Jan ‘n hoekie met produkte wat handgemaak is, dekoratiewe artikels vir die huis en geskenke vir die hele gesin.