Ghv Foods

Ghv Foods Fresh Fruit & Vegetables + Seafood

My main focus is BULK buying & selling only - Restaurants etc

06/04/2024

Nina (Boot) is vanaand op Wanderlus

โ€ผ๏ธ Moet dit nie mis nie

19.30pm op kykNET Kanaal 144

More almalLekker Vars Geelstert vir vandag, net betyds vir Paas nwk๐Ÿ“ STRUISBAAI๐Ÿ’ถ- R80 per kg๐Ÿ - Sal heel vis wees๐Ÿ”ด Bestel...
28/03/2024

More almal

Lekker Vars Geelstert vir vandag, net betyds vir Paas nwk

๐Ÿ“ STRUISBAAI

๐Ÿ’ถ- R80 per kg
๐Ÿ - Sal heel vis wees

๐Ÿ”ด Bestel asb betyds om teleurstelling te voorkom

Ek sal weer โ€˜n tyd laat weet om te kom optel by ons huis

Ek sal net bestellings neem totdat hulle van die see af is

Whatsapp- ๐Ÿ“ž 076 349 7238

More almalNina ๐Ÿ›ถ vang huidiglik snoek, dit sal vanmiddag in STRUISBAAI wees.Vars, gevlek, gesout en kop af reg vir braai...
26/03/2024

More almal

Nina ๐Ÿ›ถ vang huidiglik snoek, dit sal vanmiddag in STRUISBAAI wees.

Vars, gevlek, gesout en kop af reg vir braai ๐ŸŸ

Julle kan my privaat boodskap om te bestel sodat ons weet hoeveel moet saam terug kom

๐Ÿ“ž 076 349 7238

Prys: ๐Ÿ’ถ - R200 per snoek

Vis moet vanmiddag opgetel word by ons huis, (Struisbaai) sodra dit hier kom

๐Ÿ”ด Ons sal net op bestelling werk omdat dit vars snoek is

Julle kan die group join indien julle belangstel in vars vis in die toekoms
19/11/2023

Julle kan die group join indien julle belangstel in vars vis in die toekoms

WhatsApp Group Invite

17/11/2023

๐Ÿ  Geelstert seisoen is so te sรช hier ๐Ÿ 

๐Ÿš Ons sal binnekort weer lekker vars Geelstert beskikbaar he

๐ŸŸ Struisbaai kan jul by my kom optel
- Vis word op Ys gehou

๐Ÿ  Worcester area sal ek reรซlings tref waar om op te tel

Gevang vandag 17/11/2023
- nog net โ€˜n paar kg beskikbaar

๐Ÿ’ต R80 per Kg

โ€ผ๏ธLW - vis kom direk van die Boot af so beter sal jy nie kry ๐Ÿ 

๐Ÿ“ž Whatsapp : 076 349 7238

Indien jy vandag wil kom optel te:

STRUISBAAI AREA ALLEENLIK

NBโ€ผ๏ธ Vis word gevang deur Kommersiรซle Boot met wettige lynvis lisensie

๐ŸŸ Support Local, Legal & Lekker vis

Join link indien jul belangstel in vis koop direk by my

https://chat.whatsapp.com/EeRe4FJYtNwBq3GLe1oQcv

๐Ÿฅญ๐Ÿ“๐Ÿ‡
22/04/2023

๐Ÿฅญ๐Ÿ“๐Ÿ‡

๐Ÿฅญ Suksesvolle dag agter die rug & goed om terug te wees ๐ŸŽ
06/09/2022

๐Ÿฅญ Suksesvolle dag agter die rug & goed om terug te wees ๐ŸŽ

29/08/2022

Address

Breede Valley
6850

Telephone

+27763497238

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ghv Foods posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ghv Foods:

Share