11/11/2024
Dankie Here vir nog n week wat spoed na nog n jaar wat besig is om na die einde te loop dit was n jaar vol van uit daagings n jaar vol van beproewings n jaar wat ek u ✋ oor en oor gesien en u liefde gewaar het in my kinders myy broers my sister's my family my kleinkinders my eggenoot Here aan u kom toe die lof en Al die eer Here as u werk kan kan geen mens keer Dankie vir u heilige gees altyd deer