Joey's Vleisprodukte

Joey's Vleisprodukte Ons is bekend vir ons Boerewors

Kry ons heerlike Joey's A-Graad Rump teen slegs R139 p/kg.Beperkte voorraad beskikbaar, so kom maak vandag sommer nog 'n...
18/08/2026

Kry ons heerlike Joey's A-Graad Rump teen slegs R139 p/kg.

Beperkte voorraad beskikbaar, so kom maak vandag sommer nog 'n draai by ons Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista & Tyger Manor Joey's winkels.

Geldig terwyl voorraad hou. Termes en Voorwaardes geld.

Kry ons Joey's Cocktail Kaaswors vandag nog teen slegs R89 p/kg!!!Beskikbaar tot 31 Augustus 2026 of terwyl voorraad by ...
13/08/2026

Kry ons Joey's Cocktail Kaaswors vandag nog teen slegs R89 p/kg!!!

Beskikbaar tot 31 Augustus 2026 of terwyl voorraad by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista en Tyger Manor winkels.

07/08/2026
Baie geluk aan ons Weber-wenner vir Julie, Mnr. Michael Boock van ons Tyger Manor-tak het weggestap met 'n splinternuwe ...
05/08/2026

Baie geluk aan ons Weber-wenner vir Julie, Mnr. Michael Boock van ons Tyger Manor-tak het weggestap met 'n splinternuwe 57cm Weber Master-Touch, 10 kg Joey's-boerewors en 5 sakke brikette – alles ter waarde van R9 000.

Maak seker jy skryf in vir 'n kans om die wenner vir Augustus te wees.

Joey's Pre-Cooked Pork Belly Ribs nou beskikbaar teen slegs R116 p/kg!!!Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune va...
27/07/2026

Joey's Pre-Cooked Pork Belly Ribs nou beskikbaar teen slegs R116 p/kg!!!

Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune vandag nog...

Beskikbaar tot 8 Augustus 2026 of terwyl voorraad by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista en Tyger Manor winkels.

Ons A-graad-rump-en-boerewors-kombinasie is vir 'n beperkte tyd terug.Kry joune nou vir slegs R134 p/kg by Joey's se win...
15/07/2026

Ons A-graad-rump-en-boerewors-kombinasie is vir 'n beperkte tyd terug.

Kry joune nou vir slegs R134 p/kg by Joey's se winkels in Bellville, De Bron, Durbanville, Monte Vista en Tyger Manor.

Beperkte voorraad beskikbaar!!!

Kry ons heerlike Joey's Eisbein vanaf slegs R75.00 per kilogram by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, ...
14/07/2026

Kry ons heerlike Joey's Eisbein vanaf slegs R75.00 per kilogram by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista Stellenbosch, Strand en Tyger Manor takke.

Geldig tot 18 Julie 2026 of terwyl voorraad hou.

WEN!!!Spandeer 'n R1000 of meer by enige van ons Joey's winkels en staan 'n kans om die volgende pryse ter waarde van R9...
06/07/2026

WEN!!!

Spandeer 'n R1000 of meer by enige van ons Joey's winkels en staan 'n kans om die volgende pryse ter waarde van R9000 te wen, elke maand tot en met Desember 2026.

> 'n Weber Master Touch (57cm)
> 10kg Joey's Boerewors
> 5 Sakke Briquettes

Geen handelaars, produkte wat gekoop word moet vir eie gebruik wees. Die transaksie op elke strokie moet ‘n waarde van R1000 of meer wees om te kwalifiseer. ’N strokie is net geldig vir die maand se trekking waarin die aankoop gedoen is.

Trekking vind elke maand plaas tot en met Desember 2026. Slegs een wenner per maand. Terme & Voorwaardes geld. E&OE

Joey's Pre-Cooked Pork Belly Ribs nou beskikbaar teen slegs R118 p/kg!!!Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune va...
11/05/2026

Joey's Pre-Cooked Pork Belly Ribs nou beskikbaar teen slegs R118 p/kg!!!

Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune vandag nog...

Beskikbaar tot 16 Mei 2026 of terwyl voorraad by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista en Tyger Manor winkels.

Joey's Fillet nou beskikbaar teen slegs R249.99 p/kg!!!Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune vandag nog...Beskik...
09/05/2026

Joey's Fillet nou beskikbaar teen slegs R249.99 p/kg!!!

Beperkte voorraad, so maak seker jy kry joune vandag nog...

Beskikbaar terwyl voorraad by Joey's Bellville, Brackenfell, De Bron, Durbanville, Monte Vista en Tyger Manor winkels.

Address

20 Herton Park, Patrys Cresent, Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27219812724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joey's Vleisprodukte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share