Dinner By Sandra

Dinner By Sandra At "Dinner by Sandra" we pride ourselves on good quality fresh home cooked meals, saving you lots of

🍅 Bredie en Pampoenkoekies vir aandete.Volgende week se spyskaart is ook aangeheg.Lekker eet almal.GroeteSandraXxWhaysap...
31/03/2026

🍅 Bredie en Pampoenkoekies vir aandete.

Volgende week se spyskaart is ook aangeheg.

Lekker eet almal.

Groete
Sandra
Xx
Whaysapp - 082 482 4500
[email protected]

So dankbaar vir die koeler weer hierdie week. 🥳Die nuwe maand se spyskaart is uitgestuur en bestellings is oop vir April...
25/03/2026

So dankbaar vir die koeler weer hierdie week. 🥳

Die nuwe maand se spyskaart is uitgestuur en bestellings is oop vir April.

Vanaand eet ons Bobotie, Geelrys en Groente OF Slaai vir aandete.

Die DIY Paasboksies sal ook van eerskomende Maandag gereed wees vir optel/aflewering.🐰🐰🐰

Baie groete en lekker eet.
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

Kosfotos van die laaste paar aande asook volgende week se spyskaart. Bestellings sluit op Vrydagaand soos altyd.Vanaand ...
18/03/2026

Kosfotos van die laaste paar aande asook volgende week se spyskaart.
Bestellings sluit op Vrydagaand soos altyd.

Vanaand eet my kosfamilies Honey & Mustard Chicken saam met Kapokaartappels en Pampoenkoekies OF Slaai.

Lekker eet almal en dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit opreg. 🙏🙏

Groete
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

Bestellings is nog oop vir my DIY Paasfees Koekie Boxies.Stuur vir my n whatsapp op 082 482 4500 om joune te bespreek.Gr...
17/03/2026

Bestellings is nog oop vir my DIY Paasfees Koekie Boxies.

Stuur vir my n whatsapp op 082 482 4500 om joune te bespreek.

Groete
Sandra
🐰🐰

Dis hopeloos te warm vir kosfotos vandag! 🙃🤭Volgende week se spyskaart is aangeheg.Bestellings sluit op Vrydag aand vir ...
11/03/2026

Dis hopeloos te warm vir kosfotos vandag! 🙃🤭
Volgende week se spyskaart is aangeheg.

Bestellings sluit op Vrydag aand vir die komende week se aandete aflewerings.🥰

Lekker eet almal en bly koel.

Groete
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

Dis Woensdag en ons eet bredie vanaand. 💥Ek heg volgende week se spyskaart aan en bestellings vir die kiddie Paasfees DI...
04/03/2026

Dis Woensdag en ons eet bredie vanaand. 💥

Ek heg volgende week se spyskaart aan en bestellings vir die kiddie Paasfees DIY Cookie box-ies is ook nog oop.

Lekker eet almal en veilig wees.

Groete
Sandra
Xz
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

Lekker eet almal. 🌺Groete en veilig wees.SandraXxWhatsapp - 082 482 4500dinnerbysandra@gmail.com
03/03/2026

Lekker eet almal. 🌺

Groete en veilig wees.
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

En so kom Februarie '26 ook tot n einde.Die jaar tel nou behoorlik spoed op.Kos fotos van die week asook week 1 van Maar...
26/02/2026

En so kom Februarie '26 ook tot n einde.
Die jaar tel nou behoorlik spoed op.

Kos fotos van die week asook week 1 van Maart se spyskaart. Bestellings sluit soos altyd op n Vrydag.

Lekker eet almal en wees veilig.

Groete
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

🐰🐰 Paas DIY Koekie Boxies is TERUG! 🐰🐰Na die laaste 3 jaar se groot sukses is my Paas DIY Koekie Boxies weer beskikbaar!...
25/02/2026

🐰🐰 Paas DIY Koekie Boxies is TERUG! 🐰🐰

Na die laaste 3 jaar se groot sukses is my Paas DIY Koekie Boxies weer beskikbaar! 🎉

ń Prettige aktiwiteit vir die kiddies om hul eie Paaskoekies te versier.

💫 Elke boxie bevat:

🍪 6 Vars gebakte koekies.
🍬Verskeie lekker toppings & sprinklers (5 verskillende houertjies).
🌈 2 Versiersuikers in blou en pienk elk in hul eie pypingbag.
⚡️ Instruksies en servet.
🩷🩵 Keuse van n Pienk of Blou boxie.
🐣 Alles netjies verpak - perfek as n geskenk of sommer net vir Paasnaweek pret.

🧨 Bestellings sluit 15 Maart '26.
🌼 Beskikbaar van 23ste Maart '26.
🍒 Beperkte hoeveelheid boxies beskikbaar.
🌸 Optel in Pinehurst.
🌺 Koste per boxie - R150

Stuur gerus vir my n whatsapp om jou boxie te bespreek.

Ek sluit n paar fotos vir julle in.

Groete
Sandra
🐰🐰
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

Nog n week is verby!🥳Hoop almal het lekker geëet.Baie groete en veilig wees.SandraXxWhatsapp - 082 482 4500dinnerbysandr...
19/02/2026

Nog n week is verby!🥳

Hoop almal het lekker geëet.

Baie groete en veilig wees.
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

16/02/2026

Monday dinner.

Enjoy!

Kind regards
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
[email protected]

So bietjie kos fotos van gister en vanaand se aandetes en ook volgende week se spyskaart.Alle bestellings sluit Vrydagaa...
11/02/2026

So bietjie kos fotos van gister en vanaand se aandetes en ook volgende week se spyskaart.
Alle bestellings sluit Vrydagaand soos altyd.

Ek hoop almal eet lekker!

Baie groete.
Sandra
Xx
Whatsapp - 082 482 4500
dinnerbysandra@ gmail.com

Address

Pinehurst Drive
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinner By Sandra posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dinner By Sandra:

Share

Category