Boeta's Biltong

Boeta's Biltong My naam is Stefan Engelke Jnr. Ek maak self vir jou die lekkerste biltong & droëwors met liefde!

Hello julle! 👋Nadat ek my nuwe voorraad vir die maand gekoop het, het ek vir die eerste keer geld gehad om myself te kan...
23/05/2026

Hello julle! 👋
Nadat ek my nuwe voorraad vir die maand gekoop het, het ek vir die eerste keer geld gehad om myself te kan beloon met hierdie lekker speelding, na 8 maande se harde werk. Baie dankie vir julle almal so ondersteuning in hierdie klein besigheid van my, sommer hier in Brackenfell.

Liefde,
Boeta 💙

06/05/2026

Hello julle! 👋
Kyk... tussen die rugby en skoolwerk kry ek skaars kans om met my sussie te baklei, wat nog biltong en droëwors te hang, maar julle almal vra so mooi🤩🙏. Ek het vanaand 20kg se nat wors gehang wat teen die naweek sal reg wees.

Liefde,
Boeta ❤️

Laaste aflewering vir die dag! More gaan ek bietjie saam my familie weg vir Paasnaweek na Jongensfontein, my Ouma & Oupa...
01/04/2026

Laaste aflewering vir die dag! More gaan ek bietjie saam my familie weg vir Paasnaweek na Jongensfontein, my Ouma & Oupa van Cradock kom ook kuier. Waar gaan julle hierdie paasnaweek?

Baaaai 👋

31/03/2026

Hallo julle!! 👋

Ek het n paar kg bees droëwors beskikbaar vir paasnaweek, dis gereed vir more afhaal by my Pappa & Mamma se werk. Laatweet of ek vir jou moet uithou.

Liefde,
Boeta ❤️

Hallo julle! 👋🏻👦🏼Na ñ lang dag van skool, huiswerk en rugby oefening was ek op my pos om al my bestellings te pak. Danki...
23/03/2026

Hallo julle! 👋🏻👦🏼
Na ñ lang dag van skool, huiswerk en rugby oefening was ek op my pos om al my bestellings te pak.
Dankie vir julle almal🤗
Ek is BAIE trots op my biltong, en ek hoop jul hou sommer baie daarvan!

Baaaai!
Boeta👦🏼

22/03/2026

Hello julle! 👋
Ek het slegs 10kg se lekkerste bees biltong wat Dinsdag beskikbaar gaan wees. Sms my Ma/Pa en bestel joune vandag nog. R350 per kilo ek belowe dit is elke sent werd, ek sit liefde en passie in elke stuk wat ek self spice en hang.

Liefde,
Boeta 💙

28/02/2026

Hallo julle 👋🏻👦🏼
Lekker droëwors weer beskikbaar! Watsapp my Pappa om julle pakkies te bestel. Flippen lekker soos altyd!!!

Hello julle! 👋Graad 3 hou my omtrent besig, maar dit stop nie die werk nie. Ek het goeie nuus die naweek wat ek met jull...
05/02/2026

Hello julle! 👋
Graad 3 hou my omtrent besig, maar dit stop nie die werk nie. Ek het goeie nuus die naweek wat ek met julle sal deel oor n video. Ek hang vanaand 25kg se nat wors! Geniet die res van julle week.
Liefde, Boeta ❤️

13/01/2026

Hello julle! 👋
Vandag is my laaste vakansie dag, ek vang bietjie vis. More moet ek terug skool toe. Al hou ek vakansie.... julle droëwors hang!
Liefde,
Boeta.

08/01/2026

Daai gevoel as jy jou eerste droëwors vir 2026 ophang! 🤩

Wie’s lus vir droëwors???
Bestel NOU by my Pappa!

Address

Brackenfell
Cape Town

Telephone

+27823810687

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeta's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category