02/02/2026
Indien jy soos ek besluit het om vanjaar die figuur bietjie aan te spreek sal jy weet dat wildswors bietjie beter is as skaap en bees. Wel die afgelope naweek het ek Stilbaaiwes-Deli se Gemsbok wors probeer. Man o man dit is regtig amazing verby. Verseker my nuwe gunsteling... en indien jy 60 plus is kry jy boonop 5% afslag. Welkom Bietjie60. O ja en al Koffieman se koffie is daar beskikbaar...