11/08/2026
🎄✨ BESPREEK JOU STALLETJIE VIR 5 DESEMBER! ✨🎄
Ons Kersklokke Kersmark gaan vanjaar ’n GROOT dag vol Kerspret wees! 🎅🎁
Ons het iets vir oud en jonk:
🎤 Sangers
🛍️ Stalletjies & oulike geskenke
🍔 Heerlike kos
🎈 Kinderpret
🎯 Skyfskiet
⚽ Lawwe b***e
🏰 Springkastele
🎭 Poppekas
🌟 Talentkonsert
🎲 Speletjies
🎨 Gesiggieverf
🐪 Kameelritte
🚗 Karskou
✨ Liggieloop
🎄 ...en VELE MEER!
Dit gaan beslis ’n dag wees wat jy nie wil misloop nie – en die perfekte geleentheid om jou produkte of besigheid ten toon te stel! ❤️
📅 5 Desember 2026
⏰ 08:00 – 18:00
📍 49 Grundling Str
💰 Stalletjie: SLEGS R100
🎄 Bespreek jou stalletjie voordat dit te laat is!
Ons wil graag JOU deel maak van hierdie groot Kersmark! 🎁✨
📲 WhatsApp Zanthe: 083 709 8822
🎅🎄 Kom verkoop, kom kuier en kom geniet die Kersgees saam met ons! 🎄🎅