Ceres Biltong Co.

Ceres Biltong Co. Ceres Biltong Co. Premium Biltong. Amptelik oop vir bestellings ⭐️ . Whatsapp channel : https://whatsapp.com/channel/0029Vb8HuXVGehEJeqpsW23e

🚨 ONS HET ’N GEHEIM…Ons beplan iets nuuts vir Ceres Biltong Co. 👀Iets heeltemal anders as wat julle van ons verwag…Maar ...
08/09/2026

🚨 ONS HET ’N GEHEIM…

Ons beplan iets nuuts vir Ceres Biltong Co. 👀
Iets heeltemal anders as wat julle van ons verwag…

Maar voor ons meer sê — wat dink julle is dit? 🤫

08/09/2026

08/09/2026

Bees Biltong • Droëwors • Bacon Bites • Trawal Mix • Babalas Mix • Chilli Bites

📲 Bestellings kan op ons Facebook-blad geplaas word.

Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning! 🖤
Ceres Biltong Co. — Egte Biltong. Egte Smaak. 🥩🔥

06/09/2026

06/09/2026

🥩🖤 CERESIETE ONS HET JULLE HULP NODIG! 🖤🥩

CERES BILTONG CO. is op soek na iemand wat ons produkte sal review en saam met ons sal groei 🔥

Ken jy iemand wat perfek sal wees?
👇 Tag hulle hieronder!
Om in aanmerking te kom:

✔️ Follow Ceres Biltong Co.
✔️ Like hierdie post
✔️ Tag iemand wat ’n goeie match sal wees
✔️ Deel hierdie post
Ons kan nie wag om saam met iemand iets lekker te bou nie 😍🥩

Egte biltong. Egte smaak.

🌶️✨ IETS NUUTS IS OP PAD! ✨🌶️Ceres Biltong Co. bring vir julle iets SPESIAALS & LIMITED EDITION! 🖤💛Ons Mexican Candy Tub...
06/09/2026

🌶️✨ IETS NUUTS IS OP PAD! ✨🌶️

Ceres Biltong Co. bring vir julle iets SPESIAALS & LIMITED EDITION! 🖤💛

Ons Mexican Candy Tubs kom binnekort! 🍬🔥
Launch date word binnekort aangekondig.

Hou ons dop — jy wil nie hierdie een misloop nie! 👀

05/09/2026
🔥🥩 NAWEEK IS OM DIE HOEK! 🥩🔥Is jou bestelling al reg? 👀 Want ons sê sommer nou… moenie wag tot die laaste minuut nie! 😂M...
26/08/2026

🔥🥩 NAWEEK IS OM DIE HOEK! 🥩🔥

Is jou bestelling al reg? 👀 Want ons sê sommer nou… moenie wag tot die laaste minuut nie! 😂

Maak seker jy het jou gunsteling Ceres Biltong Co. goodies gereed vir die naweek. 🖤💛

📲 Plaas jou bestelling op ons Facebook-blad en kry jou bestelling betyds gereed!

Biltong vir die kuier. Biltong vir die braai. Biltong omdat jy net lus is! 😏🥩🔥

⚠️ Voorraad is beperk — moenie uitmis nie!

Vrydag/Saterdag beskikbaar

25/08/2026

🚨 EMERGENCY NOTICE! 🚨

‼️ ONS HET ’N BAIE BELANGRIKE AANKONDIGING OM TE MAAK… 👀

Ons soek dringend iemand wat hierdie man ken! 😂

Ken jy hom? Herken jy hom? 👀
Tag hom sommer hieronder! 👇

Daar is ’n baie spesiale rede hoekom ons hom vandag uitlig… 🖤🥩

Hou die post dop en vind uit hoekom hy Ceres Biltong Co. se #1 supporter is! 🏆🔥

📢 TAG HOM! TAG HOM! TAG HOM!

🥩🔥 BILTONG BATTLE IS AAN! 🔥🥩Ons wil weet: Watter een kies JY? 👀🥩 TEAM BILTONG — die klassieke gunsteling🌶️ TEAM CHILLI B...
25/08/2026

🥩🔥 BILTONG BATTLE IS AAN! 🔥🥩

Ons wil weet: Watter een kies JY? 👀

🥩 TEAM BILTONG — die klassieke gunsteling
🌶️ TEAM CHILLI BITES — klein, kragtig en vol geur!

👇 LIKE vir Team Biltong
❤️ LOVE vir Team Chilli Bites

Kom ons kyk watter een is Ceres Biltong Co. se uiteindelike wenner! 🏆

Laat jou stem tel en tag sommer iemand wat ook moet kies! 😏🔥

Address

Ceres
6847

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ceres Biltong Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ceres Biltong Co.:

Shortcuts

Share

Category