Wildehart Biltong & Venison

Wildehart Biltong & Venison We are your go-to destination in Ceres for top-quality biltong and venison products, sourced and processed with the highest standards of care.

'n Nuwe Hoofstuk Begin! ✨Ons is opgewonde om aan te kondig dat die Wildehart Biltong & Venison amptelik onder nuwe bestu...
29/01/2026

'n Nuwe Hoofstuk Begin! ✨

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die Wildehart Biltong & Venison amptelik onder nuwe bestuur is. Baie geluk Enslin Basson met jou nuwe besigheidsonderneming! Ons wens jou net sukses, groei en opwindende geleenthede toe.

Ons is ongelooflik dankbaar vir die wonderlike ondersteuning van ons kliënte en gemeenskap—dit beteken werklik die wêreld vir ons.
Dankie dat julle deel is van hierdie reis saam met ons!

Hier is op die toekoms! 🥂

11/01/2026

2026 Hier kom ons. Bees Biltong sliced steeds R299 en ons het twee nuwe produkte. Salami Droëwors en Wilde Mix met lekker vars garlic en groen russie. Hol brand 2.0. Sien julle daar.

Kom haal jou gunsteling biltong en droëwors by ons in die winkel!Ons het ook vars voorraad geelvet beskikbaar – solank v...
20/12/2025

Kom haal jou gunsteling biltong en droëwors by ons in die winkel!

Ons het ook vars voorraad geelvet beskikbaar – solank voorraad hou! 😋

🕒 Ons tye vir die week:
Maandag: 09:00 – 17:00
Dinsdag: 09:00 – 17:00
Woensdag: 09:00 – 14:00
Saterdag: 09:00 – 14:00

Kom ondersteun plaaslik en proe die verskil!

👉 Hou ons blad dop vir nog spesiale aanbiedinge.

18/12/2025

Jy weet waar om hom te kry.

15/12/2025

Cherry Cabernosi die week beskikbaar.
Sê vir die 4 manne hulle moet hulle gratis Cherry Cabernosi kom afhaal sodat hulle julle kan vertel hoe lekker dit is.
IVAN NEL
Eddie Hendricks
PA**IE MOERSE BAAS
PLAAS KIND

13/12/2025

Kom net is mos Dezemba daar buite.

12/12/2025

Kom more ons is oop van 9am tot 2pm
KUDU NEK R65 PKG
SKENKELS R90PKG
Geelvet Biltong

Ons het n wenner.
06/12/2025

Ons het n wenner.

Watch, follow, and discover more trending content.

06/12/2025

Cherrytime kerriefees sien jou daar.

05/12/2025

Sien julle more aand. Kom koop n Biltong en kry n gratis Cherrytime cabernosi stick.

R299 Biltong,  Droewors  ,Chilli stix die hele dag tot 17:30
28/11/2025

R299 Biltong, Droewors ,Chilli stix die hele dag tot 17:30

Watch, follow, and discover more trending content.

27/11/2025

Sien julle more.

Address

139 Voortrekker Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27606497552

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildehart Biltong & Venison posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wildehart Biltong & Venison:

Share

Category