Ons Vleismark

Ons Vleismark Ons Vleismark Slaghuis, in Christiana, Pretorius straat nommer 9.

Koedoe-spesialewors...teen R80 per kilogram, spring vinnig, beperkte voorraad 🦌
29/05/2026

Koedoe-spesialewors...teen R80 per kilogram, spring vinnig, beperkte voorraad 🦌

26/05/2026

Ons yskas is weer vol met ons gevriesde lamspasteie ! 'n Maklike uitweg vir middae of aande.

26/05/2026
26/05/2026

Ons verwerk nie net jou wild in biltong, droëwors of chilli bites ens. nie...ons maak vir jou ook heerlike pasteie met jou wildsvleis 🥧

19/05/2026

Ons gewilde beskuit, vars uit die oond en weer op die rak ☕️...Pekaneut sowel as karringmelk !

Ons bewerkingspryse is op aanvraag beskikbaar !
17/05/2026

Ons bewerkingspryse is op aanvraag beskikbaar !

Almal is mal oor ons kaaiings... nog paar pakke oor 🥓 !
04/05/2026

Almal is mal oor ons kaaiings... nog paar pakke oor 🥓 !

Beskuit, vars uit die oond en gepak op die rak ! Karringmelk sowel as Pekaneut beskuit ☕️
04/05/2026

Beskuit, vars uit die oond en gepak op die rak ! Karringmelk sowel as Pekaneut beskuit ☕️

Biltong en droëwors !
02/05/2026

Biltong en droëwors !

02/05/2026

Vars op die rak ... defnitief die lekkste klapperys en kondensmelk b***e, sowel as southappies🍬🥧

Address

Christiana
2680

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Vleismark:

Share

Category