Danabaai Slaghuis

Danabaai Slaghuis At Danabaai Slaghuis, we are committed to providing high-quality meat products at competitive prices.

We strive to offer our valued local customers exceptional value while maintaining our unwavering commitment to product quality and standards.

26/04/2026
🔥 LAM LIEFHEBBERS, HIER KOM ’N DEAL! 🔥
16/04/2026

🔥 LAM LIEFHEBBERS, HIER KOM ’N DEAL! 🔥

🔥 VLEISLIEFHEBBERS, HIER KOM ’N WENNER! 🔥Van môre tot voorraad hou!!
09/04/2026

🔥 VLEISLIEFHEBBERS, HIER KOM ’N WENNER! 🔥

Van môre tot voorraad hou!!

 Geseënde Paasfees aan almal
02/04/2026

Geseënde Paasfees aan almal

Kraak. Smelt. Geniet.Karoo skaapstertjies – die ultimate braai bederf!💥 R129.90/kg – kry dit voor iemand anders dit vat!
26/03/2026

Kraak. Smelt. Geniet.
Karoo skaapstertjies – die ultimate braai bederf!
💥 R129.90/kg – kry dit voor iemand anders dit vat!

!!Winskopie!! Moenie uit mis nie!!
26/03/2026

!!Winskopie!! Moenie uit mis nie!!

02/03/2026

Dis raak koud buite – tyd vir Boeuf Bourguignon! 🇫🇷❄️

Ons maak dit maklik vir u om hierdie Franse gunsteling tuis te geniet. Hier is hoe eenvoudig dit is:

1️⃣ 🥩 Braai 1 kg beesblokkies (oopgesnyde beesvleis) en 100 g spekvleis tot mooi bruin.
2️⃣ 🧅🥕🧄 Voeg 2 gekapte uie, 3 gekapte wortels en 3 fyngedrukte knoffelhuisies by en soteer tot geurig.
3️⃣ 🥄🍅🍷🍲 Roer 2 eetlepels meel, 2 eetlepels tamatiepasta, 500 ml rooiwyn en 250 ml beesaftreksel (stock) by.
4️⃣ 🔥 Sit alles in ’n oondskottel en bak by 160–170 °C vir ongeveer 2 tot 2½ uur, tot die vleis heerlik sag is.
5️⃣ 🍄🧅 Voeg vir die laaste halfuur 200 g vars sampioene en 200 g klein uie by.

Ontmoet Lood – Die Eienaar van Dana Baai SlaghuisLood is die trotse eienaar van Dana Baai Slaghuis en bestuur die slaghu...
27/02/2026

Ontmoet Lood – Die Eienaar van Dana Baai Slaghuis

Lood is die trotse eienaar van Dana Baai Slaghuis en bestuur die slaghuis reeds die afgelope vier jaar met toewyding en passie. Onder sy leiding het ons slaghuis bekend geword vir die uitmuntende gehalte van ons vleis en die vriendelike, professionele diens wat elke kliënt ontvang.

Dankie, Lood, dat jy altyd streef na die beste vir jou kliënte!

Is jy ’n liefhebber 😍 van STEAK én BILTONG? Dan het ons iets besonders vir jou!Ons BILTONG-STEAK word met spesiale bilto...
26/02/2026

Is jy ’n liefhebber 😍 van STEAK én BILTONG? Dan het ons iets besonders vir jou!

Ons BILTONG-STEAK word met spesiale biltongspeserye behandel en daarna oornag in ons biltongkas verwerk vir die beste geur en gehalte. Jy weet jy wil dit probeer! 👌

R229,90 per kilogram

🥩🤪🥩🤪🥩🤪🥩🤪🥩🤪🥩🤪🥩🤪🥩🤪

Bulletjie vra baie mooi dat julle ons blad moet volg.
23/02/2026

Bulletjie vra baie mooi dat julle ons blad moet volg.

Address

214 Flora Road
Danabaai
6510

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27663328787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danabaai Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category