Die Plaasvark Slaghuis

Die Plaasvark Slaghuis TOP-QUALITY CERTIFIED FARM REARED PORK MEAT

Our Pork is rich in Flavour and good Quality the best you can get!!! 🤩
01/05/2026

Our Pork is rich in Flavour and good Quality the best you can get!!! 🤩

14/04/2026
13/04/2026
🦌WILDSVLEIS BEWERKING by DIE PLAASVARK – DARLINGMaak jou jag seisoen makliker én lekkerder!By Die Plaasvark vat ons jou ...
29/03/2026

🦌WILDSVLEIS BEWERKING by DIE PLAASVARK – DARLING

Maak jou jag seisoen makliker én lekkerder!
By Die Plaasvark vat ons jou wildsvleis en verander dit in topgehalte produkte wat gereed is vir jou tafel.



🤩 Verwerking R50 p/kg (karkas gewig)

Geen moeite. Geen gemors. Net kwaliteit verwerking deur mense wat weet wat hulle doen.



🔪 Wat ons vir jou kan maak:

✔️ Biltong – perfek gedroog, vol geur
✔️ Droëwors – tradisioneel en smaaklik
✔️ Chillibites – vir daai ekstra kick
✔️ Cabernossi – ideaal vir happies
✔️ Boerewors – eg Suid-Afrikaans
✔️ Maalvleis – vars en gereed vir enige resep
✔️ Braaiwors – perfek vir die vuur
✔️ Potjies Vleis – stadig gaar, ryk geur
✔️ Stew Vleis – sag en smaakvol
✔️ Choppies – gereed vir die pan of braai
✔️ En vele meer!



⭐ Hoekom kies mense Die Plaasvark?

🔹 Professionele verwerking met aandag aan detail
🔹 Net die beste speserye en bestanddele
🔹 Jou vleis word vars gesny, gemaal en voorberei
🔹 Aanpasbaar volgens jou smaak en voorkeur
🔹 Vinnige, betroubare diens
🔹 Ideaal vir jagters en families



📍 Ondersteun Plaaslik – Darling

Ons is trots plaaslik en passievol oor kwaliteit vleisprodukte.



📲 Kontak ons vandag op WhatsApp:

👉 079 727 47

Meat our butchery team at Die Plaasvark Slaghuis. The friendly faces behind the quality, freshness, and flavour you love...
25/02/2026

Meat our butchery team at
Die Plaasvark Slaghuis.

The friendly faces behind the quality, freshness, and flavour you love ❤️

Thank you for your hard work 🤩
Hanna, Pieter and Heidie

Address

Hartebeeskloof
Darling
7345

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27834406567

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaasvark Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category