17/12/2025
‼️ EEN DAG OOR ‼️ Laaste dag vir die jaar, more 18 Desember…
Solank voorrad hou!
Bepertkte voorraad, moet dit nie misloop nie
Maalvleis R50/kg
Braaiwors R55/kg
Sosatiewors R55/kg
Chilliwors R35/kg
Alle gedroogte produkte uitsluitend bees biltong R150/kg
Gedroogte produkte sluit in:
Wildsbiltong
3 Booysen str (Langs Wildman)
9:00-17:00
Eileen Ellisras Saampraat