Die Kosblik

Die Kosblik prego rolls
Hamburgers:
Bacon,Egg,Bacon egg cheese burgers
Boerewors rolls
Dagwood
Chips
Toasted

Vandag maak ons ampelik finaal die boeke toe na 13 jaar.Dit was n hartseer storie gewees vandag maar ons hang die handsk...
27/03/2026

Vandag maak ons ampelik finaal die boeke toe na 13 jaar.
Dit was n hartseer storie gewees vandag maar ons hang die handskoene op 🧤🧤
Ons het goeie tye gehad en mooi memories gebou.
Soms moeilike tye, maar ons het deurgedruk....danksy ons kinders/vriende/familie en kliente.
Daar is so baie om te sê en so baie om te bedank, ons kinders se baie gereelde bydrae, ons vriende en familie se bydrae oor die jare.
Dankie.!!
Voorspoed en seënige aan julle almal.
Groete.

31/10/2025
Vandag se platters afgehandel.
18/10/2025

Vandag se platters afgehandel.

Vandag se verjaarsdag platters.
28/09/2025

Vandag se verjaarsdag platters.

Die Kosblik staan weer gereed vir die 3 dae by KragDag.
06/08/2025

Die Kosblik staan weer gereed vir die 3 dae by KragDag.

Address

Eloff

Telephone

+27796020498

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kosblik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kosblik:

Share