Hartland Deli & Café

Hartland Deli & Café Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hartland Deli & Café, Deli, 32 voortrekker Street, Fauresmith.

Hartland Deli & Cafe is n kombinasie vanuit die booste rakke hier kan jy ietsie vir die braai kry , n lekker pak beskuit vir die naweek , n heerlike koek vir die tee of gou ietsie vir daai honger kol .

☕Hartland Fauresmith ☕🌧️🌧️🌧️🌧️Pastei en Koffie Vir slegs R40 ☕☕☕Heerlike pannekoek special!!!🥞🥞🥞 🎉🎉🎉Moet nie uitmis nie ...
30/04/2026

☕Hartland Fauresmith ☕
🌧️🌧️🌧️🌧️
Pastei en Koffie Vir slegs R40 ☕☕☕
Heerlike pannekoek special!!!🥞🥞🥞
🎉🎉🎉Moet nie uitmis nie 🎉🎉

Slegs beskikbaar in Fauremith

🌧️🌧️🌧️!!! Dis sop weer !!!A grade shin beskikbaar by Hartland Slaghuis Jagersfonfein!!! Heerlike Vir sop en stew ☕☕☕
29/04/2026

🌧️🌧️🌧️
!!! Dis sop weer !!!
A grade shin beskikbaar by Hartland Slaghuis Jagersfonfein!!!
Heerlike Vir sop en stew ☕☕☕

🔥🔥🔥A graad Steaks beskikbaar by Hartland Slaghuis Jagersfonfein
29/04/2026

🔥🔥🔥
A graad Steaks beskikbaar
by Hartland Slaghuis Jagersfonfein

Heerlike Kookkos beskikbaar by Hartland Fauresmith & Jagersfonfein elke Woensdag . Maak seker jy mis nie uit nie!!!Plaas...
07/04/2026

Heerlike Kookkos beskikbaar by Hartland Fauresmith & Jagersfonfein elke Woensdag .
Maak seker jy mis nie uit nie!!!

Plaas gerus jou bestelling om seker te maak jy mis nie uit op die mid-week lekkertes nie 😃😉

Alles lekkerrrr eetgoed by Hartland beskikbaar !!!
02/04/2026

Alles lekkerrrr eetgoed by Hartland beskikbaar !!!

05/02/2026
Ons Courier Landswyd !!!Moet nie UITMIS NIE 😃😃😃Heerlike beskuit vanaf die platteland . - Nutty Wheat ( met Sonneblom pit...
02/02/2026

Ons Courier Landswyd !!!

Moet nie UITMIS NIE 😃😃😃

Heerlike beskuit vanaf die platteland .

- Nutty Wheat ( met Sonneblom pitte)
- Skurwe Abrahams ( Karringmelk beskuit )

Pakke beskikbaar in verskillende groottes vanaf R60

Kontak Riane Vorster
0713535356

Jagersfonfein!!! We are open 🥳🥳🥳Monday to Friday from 08:30 to 17:00Saterday from 08:30 to 13:00( Longer opening hours w...
02/12/2025

Jagersfonfein!!!

We are open 🥳🥳🥳

Monday to Friday from 08:30 to 17:00
Saterday from 08:30 to 13:00

( Longer opening hours will follow soon !!! )

🔥🔥🔥Heerlike Vleise beskikbaar by Hartland Slaghuis Jagersfonfein !!!🔥🔥🔥 Moet nie uitmis nie 🥩🔥🥓
16/10/2025

🔥🔥🔥Heerlike Vleise beskikbaar by Hartland Slaghuis Jagersfonfein !!!🔥🔥🔥

Moet nie uitmis nie 🥩🔥🥓

Kom maak n draai by Hartland Fauresmith !!! Heerlike etes , die BESTE koffie !! Milkshakes , burgers , pizzas en nog bai...
11/10/2025

Kom maak n draai by Hartland Fauresmith !!!

Heerlike etes , die BESTE koffie !! Milkshakes , burgers , pizzas en nog baie meer .

Kry ook ietsie Vir die pad of by die huis !! Chilli bites , biltong ,koekies of n bos Blomme vir jou sussie, ma of liefi 🎊🎉

Moet nie uitmis nie !!
Kom loer gerus in 🍕🍟🎂🥳🧁🥓

Address

32 Voortrekker Street
Fauresmith
9978

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27713535356

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartland Deli & Café posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartland Deli & Café:

Share

Category