Oom Cyril Jou oompi

Oom Cyril Jou oompi Funny things � � �

08/01/2024

Ek skuld vir Julius Malema julle🤣🤣🤣🤣🤣

06/01/2024

Kom os betaal China met die R350's Sodat load shedding stop

💁:ey pap neus dan wat moet os mee syp🤣🤣

17/07/2023

N Groot pap neus Soos Wie??????

😂😂Ek moer jou😂

01/07/2023
24/05/2023

Ons lag te baie😁
Ons moet daam onthou om die Here te dien ook

Dankie Shane ❤️🙏

17/05/2023

Sê vir jou pastoor Sondag in die Kerk jy soek jou R350 wat jy vir hom geleen het vir tiendes😂😂😂😂😂😂😂😂😂

25/04/2023

Voor jy slaap follow asb die oom😁❤️🙏🙇

25/04/2023

Mense op hillside cradock ek sal ees Vrydag julle krag an sit as julle vir die ANC vote 🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪

19/08/2022

Pastor dinges wil mos by broer dinges se huis kom kuier omte wil sien wat maak sister dinges 🤣😂🤣😅

18/08/2022

Goeie Naand julle Leen asb vir my julle Tiendes ek wil net vir Eskom betaal asb😂🤣😅

Address

Oom Cee Se Huis
Foreshore
5880

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oom Cyril Jou oompi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category