Mark vir die Huisvrou

Mark vir die Huisvrou Grocery Store

19/07/2023
18/12/2022

Lekker Sjokolade Koek vir Kersfees. ...........................................................
NOG NET 2 DAE OOR PROMOSIE
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected]..............................................................
BESTANDDELE:
250 gr botter.
1 koppie suiker.
4 eiers.
1 eetlepel vanielje essence.
1 en ' n halwe koppie meel.
1 koppie sjokolade wat jy wil hê of milo poeier.
1 teelepel koffie.
1 eetlepel bakpoeier of koeksoda
1 teelepel sout.
1 en ' n halwe koppie vloeibare melk.

VOORBEREIDING:
1. In ' n bak of houer, meng botter en suiker tot sag
2. meng eiers en vanieljegeursel by.
3. Sif Sjokolade meel sout bakpoeier en koffie

4. Voeg meel by en meng net totdat jy nie meer meel sien nie, voeg melk by en klits tot klaar!!!

Bak teen 180 * vir 50 minute of totdat jy dit met 'n mes of tande stokkie in die middel en kom skoon uit.

DIE ROOM-VOL.
' n Kan melk - groot kondensmelk.
1 koppie melkroom (suur room, room, sweep room het verskeie name).
4 eetlepels kakao - sjokolade poeier.
1 teelepel poeiermelk.

VOORBEREIDING:
Bring al die bestanddele na medium hitte plaat tot dit begin kook wag 5 minute en skakel alles af terwyl jy roer, daarna is dit gereed en het jy ' n heerlike sjokolade room.
Bron: My Geheime Resepte.

Nou beskikbaar by Mark vir die huisvrou
18/12/2022

Nou beskikbaar by Mark vir die huisvrou

26/11/2022

WIT SJOKOLADE EN TOFFIE KAASKOEK............................................................
NOG NET 2 DAE OOR - PROMOSIE
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected]..............................................................
1 pak tennis beskuitjies
100 g botter gesmelt
Maak beskuitjies fyn in n voedsel verwerker.Gooi die botter by en pulse tot goed gemeng.

Druk vas op die bodem van n 22 cm springform koekpan wat gespuit en met bakpapier
uitgevoer is.

VULSEL
500 g Philadelphia roomkaas
1 blik kondensmelk
1 groot slab wit sjokolade gesmelt en afgekoel.
300 ml room
50 ml suurlemoensap
2 teelepels gelatien opgelos in 50 ml kookwater en afgekoel
300 ml bottel gekoopte toffiestroop.

Klits die roomkaas,konden
smelk.gesmelte wit sjokolade,room en suurlemoensap saam.Voeg die afgekoelde gelatien
by en meng baie goed.

Gooi nou die helfde van die kaaskoekvulsel in die koekiekors en drizzle met van die foffiestroop.

Gooi die res van die kaaskoekvulsel oor .Drizzle weer met toffiestroop. Trek patroontjies
met n mespunt deur.Laat oornag in die yskas om te set.Ontvorm versigtig op n opdienbord!
Bron: Die Poeding Klub.

🍇🍎🍊🍆🌽🥕🧅🍠🫑
10/06/2022

🍇🍎🍊🍆🌽🥕🧅🍠🫑

Address

119 Church Street
Graaff-Reinet
6280

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 07:00 - 20:00
Sunday 07:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mark vir die Huisvrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category