Vegs at 47

Vegs at 47 Vars, kwaliteit groente direk van die plaas na jou tafel. By Vegs @ 47 bied ons bekostigbare produkte

Oes vir die oggendπŸ«‘πŸ«‘πŸ«‘
02/06/2026

Oes vir die oggendπŸ«‘πŸ«‘πŸ«‘

26/05/2026
πŸ₯£ Vandag op die pot by Vegs @ 47!Niks klop ’n warm, tuisgemaakte sop nie β€” veral nie op ’n koel dag nie 🀍Ons maak vandag...
25/04/2026

πŸ₯£ Vandag op die pot by Vegs @ 47!

Niks klop ’n warm, tuisgemaakte sop nie β€” veral nie op ’n koel dag nie 🀍

Ons maak vandag ’n hartlike boontjiesop met sagte vleis en vars groente β€” propvol geur met wortels, r**e, kale en rooi gespikkelde bone. Stadig gekook vir daai egte, tradisionele smaak wat jou sommer aan ouma se kombuis laat d**k.

βœ”οΈ Vullend
βœ”οΈ Gesond
βœ”οΈ Gemaak met liefde

Maaltyd vir 2 vir net R85 per 1 liter tub. Kom kry joune warm en vars! πŸ₯•πŸ²

πŸ“ Vegs @ 47 – Vars, eerlike kos uit die hart uit

Purple chillies
20/04/2026

Purple chillies

Red pepper
20/04/2026

Red pepper

Vegs @ 47: Vars Rocket beskikbaar. Indien belangstel, Whatsap my by 0812635108. πŸƒ
19/04/2026

Vegs @ 47: Vars Rocket beskikbaar. Indien belangstel, Whatsap my by 0812635108. πŸƒ

Address

47 Sandhoogte Straat
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

+27812635108

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vegs at 47 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share